MachadoStay The Gables
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
MachadoStay The Gables bied verblyf in eNtokozweni (Machadodorp). Die verblyf is ideaal vir ’n oornagstoep vir gaste op pad na die Krugerwildtuin. Dit bied geriewe vir funksies, troues en spesiale geleenthede.
MachadoStay The Gables bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n groot kombuis, eetarea en sitarea. Die eerste slaapkamerhet 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Die tweede badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Die groot kombuis is ideaal om etes saam voor te berei en is met ’n stoof en houtvuur-stoof toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met 12 sitplekke. Die sitarea het genoeg sitplekke, ’n platskerm-TV en ’n kaggel. Daar is ’n ingeboude kroeg met ’n kaggel, ’n beskutte stoep met ’n sokkertafel, ’n ingeboude braai en pragtige uitsigte op die Machado-berge.
Slaapplek
’n Bespreking by MachadoStay The Gables sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ged Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pleinstraat 9, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Machadodorp Platorand Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom