Mandela View Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Mina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Karel B - Sep 2018
Algehele gradering
Die badkamer se mure dop af van die vog en geen teëls en die TV het die eerste aand nie gewerk nie.
Mandela View Accommodation se terugvoer
Hi Karel,
Jammer vir enige ongerief, ons skenk dadelik aandag aan die probleem.
Ons waardeer die terugvoer.
Mooi Dag. Groete. Mina
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 19A, OUD - Botha Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom