Maroela en Kiepersol Kamers
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R680R612 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maroela en Kiepersol Kamers is in 'n sekuriteitskompleks in Sonheuwel en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 kamers.
Elektrisiteit word deur sonpanele voorsien.
Gaste kan kies tussen 2 kamers wat beide 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n yskassie, 'n TV, WiFi en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kamers kan afsonderlik of saam bespreek word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Maroela en Kiepersol Kamers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Griyonda-straat 60A, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga