Mlondozi Self-catering Chalet
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riana C - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige, moderne verblyf.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Riana. Ons is so bly julle het julle tyd hier, en in die Laeveld geniet! Tot volgende keer, mooi bly. Groete, Bronwyn
Marco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvolle gasvrou.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Marco. Dit was lekker om jou te ontmoet, en ek hoop ons sien jou weer binnekort. Groete,
Bronwyn
Cizké B - Des 2023
Algehele gradering
Ons verwagtinge oortref.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Ons waardeer die goeie terugvoer... baie dankie Cizké!
Was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop die Laeveld sien julle weer binnekort!
Groete,
Bronwyn
Hendrik D - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir ons behoeftes. Skoon en netjies. Goeie gasvrou.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Hendrik! Was so lekker om jou te ontmoet, en ons hoop om jou weer spoedig in die Laeveld te sien. Groete, Bronwyn
Minette G - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties! Netjies, skoon, en die perfekte oornagplek op pad wildtuin toe.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Minette. Dit was lekker om julle almal hier by ons te he. Hoop julle het die golf by Leopard Creek geniet! Tot volgende keer, mooi bly. Bronwyn
Sonja V - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekende diens.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hallo Sonja,
Dit was great om hulle hier te he... en baie dankie vir al die goeie terugvoer, ons waardeer dit as gaste vir ons laat weet wat het vir hulle gewerk/of nie.
Ons sien julle hopelik weer binnekort in die Laeveld!
Groete,
Bronwyn
Frans B - Aug 2023
Algehele gradering
Uiters skoon en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Goeie dag Frans,
Baie dankie vir al die goeie terugvoer oor ons plek, waardeer altyd om te hoor waarvan hou die gaste.
Vertrou ons sien julle weer binnekort in die Laeveld!
Tot dan, mooi bly!
Vriendelike groete,
Bronwyn
Petro O - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Petro. Dit was n voorreg om julle te ontmoet, en te sien hoe geniet julle die area. Vriendelike groete, Bronwyn
Pieter D - Jun 2023
Algehele gradering
Het Krugerwildtuin besoek en het besluit om eerder hier by Mlondozi te bly. Beste besluit ooit.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hi Pieter,
Vreeslik dankie vir jul kuiertjie hier by Mlondozi Chalet.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en om jul passie vir die wildtuin en voëls te deel. Julle is ware Kruger-holics, dis fantasties.
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons plekkie. Altyd lekker as gaste hul tydjie hier so geniet.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete,
Bronwyn en Pieter.
Zandre C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie Zandre, vir jul kuiertjie hier by ons.
So bly julle het ons plekkie geniet, ons waardeer die goeie terugvoer.
Vriendelike groete,
Bronwyn
Lena D - Jun 2023
Algehele gradering
Die beste oornagverblyf!
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hallo Lena,
Ons waardeer al die fantastiese terugvoer oor ons plekkie, baie dankie. Dis altyd vir ons so lekker as gaste die kleiner goedjies ook raaksien en waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.
Vriendelike groete,
Bronwyn en Pieter
Helena S - Mei 2023
Algehele gradering
‘n Juweel! Netjies, veilig en slegs 2 km vanaf Malelane Hek.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hallo Helena,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer oor ons plekkie, asook oor ons omliggende area.
Dit was n voorreg om julle te ontmoet, en om julle hier by Mlondozi Chalet te hê vir 'n paar dae.
Tot volgende keer, mooi bly.
Vriendelike groete,
Bronwyn
Lien J - Apr 2023
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring, sterk aanbeveel!
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Dylan en Odelia, baie, baie dankie vir die goeie terugvoer oor ons plekkie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet op jul honeymoon.
Hoop om julle weer spoedig hier by ons te sien.
Vriendelike groete,
Bronwyn
Demetri S - Jan 2023
Algehele gradering
Dis 'n baie rustige plek om te gaan rus.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Demetri en Joey. Hoop die Laeveld sien julle weer binnekort. Vriendelike groete. Bronwyn
Hugh H - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome stay!
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Thank you so much, Hugh and Susan. It was an absolute pleasure hosting you. We hope to see you again soon.
Annette W - Aug 2022
Algehele gradering
Puik verblyf, veral as 'n besoek aan die wildtuin beplan word. Baie naby aan Malelane-hek.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Goeiedag Annette
Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was 'n voorreg om jou gesin te ontmoet en hier by ons te he!.
Vriendelike groete
Bronwyn
Richard B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtig.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Classina.
Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons is so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet!
Mooi bly!
Vriendelike groete,
Bronwyn
Elize B - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang. Dis 'n baie gerieflike eenheid.
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hallo Elize,
Baie dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker as gaste die kleiner goedjies ook sien en waardeer!
Was wonderlik om julle hier by ons te he, ons hoop julle gaan weer 'n bietjie warm sonskyn hier in die Laeveld kom geniet!
Vriendelike groete,
Bronwyn
Wayne M - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige oorslaapplek.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hi Wayne,
Baie dankie vir julle kuiertjie en die terugvoer!
Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Groete,
Bronwyn
Tj E - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met die beste gasvrou!
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hi Tj
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly julle het julle tydjie hier by ons so geniet.
Julle is wel "Krugerholics", so lekker om te sien hoeveel julle die wildtuin geniet het.
Dankie dat julle sulke fantastiese gaste was, so stil en alles so skoon en netjies gelos.
Tot volgende keer en mooi bly.
Groete
Bronwyn
Joy T - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent facilities, beautiful décor, marvelous hot water supply, comfy, warm beds. Outstanding.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Dear Joy,
Thank you for your week-long visit to Mlondozi Chalet. We can see that you really are fanatic about Kruger and the Lowveld. We so enjoyed having you stay with us, and we look forward to your next visit.
Take care.
Warm regards, Bronwyn.
Shann B - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful perfection!
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Dear Shann,
It was an absolute delight having you stay with us.
Thank you for the great feedback, always good to know the little touches are appreciated.
Looking forward to your next visit.
Take care,
Bronwyn
Adele H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek, goeie ligging, waarde vir geld.
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Adele. Dit help om te weet dat gaste die klein 'ekstras' ook waardeer.
Hoop om julle weer binnekort te sien hier by ons.
Heather V - Nov 2021
Algehele gradering
Just perfect
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Thank you so much Heather, it was an absolute delight having your and your lovely Mom stay with us. Bushveld greetings. Bronwyn
Esie L - Sep 2021
Algehele gradering
'n Pragtige, netjiese woonstel met alles in wat 'n mens benodig. Veilig en gerieflik in 'n pragtige omgewing.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie baie dankie vir die goeie terugvoer, Estie! Dit was wonderlik om julle te ontmoet, en ons sien uit na julle volgende kuiertjie!
Groete,
Bronwyn
Reinhard M - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hello Reinhard, baie dankie vir die great terugvoer, dit was lekker om jou hier te he!
Groete,
Bronwyn
Thys B - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hello Thys, ons waardeer jou goeie terugvoer, baie dankie! Tot volgende keer!
Groete,
Bronwyn
Karin V - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies met als wat mens benodig, en veilig!
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete, Bronwyn.
Lidia D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike selfsorgeenheid.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie Lidia, ons waardeer die goeie terugvoer! Was 'n plesier om julle hier te hê. Groete, Bronwyn
Dries V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Willie! Dit was lekker om te sien hoe julle begin ontspan na 'n lang dag op die pad. Groete. Bronwyn.
John D - Mrt 2021
Algehele gradering
My terugvoering oor ons verbly plek is regtig moeilik om te beskryf in woorde.
Lees meerMlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, John! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons!
Wilna R - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Wilna!
Hoop om julle weer binnekort hier in die Laeveld te sien.
Groete,
Bronwyn - Mlondozi Chalet
Marietjie V - Feb 2020
Algehele gradering
Redelik.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Goeiedag Louis,
Ek is jammer dat ek nou eers terug kom na jou toe... ons instansie was vir die grootste deel van 2020 toe, weens Covid en verskeie ander omstandighede.
Ons is jammer dat jy gevoel het die afwerkings by ons instansie was nie op standaard gedurende jou laaste besoek by ons nie.
Maar ons is vreeslik opgewonde om met jou te deel dat ons plek intussen hewige 'renovations' ondergaan het, en het nou 'n hele nuwe voorkoms. Die plekkie is twee keer groter, is meer luks, en bied meer aan ons gaste aan. Al die fotos is op Lekkeslaap - Mlondozi Self-catering Chalet.
Let wel op dat ons naam intussen ook verander het, van Slowveld Stay na Mlondozi Chalet.
Hopelik sien ons julle weer binnekort in die Laeveld.
Vriendelike groete,
Bronwyn
Patrick T - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect overnight stay-great location.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Dear Patrick,
Thank you so much for the wonderful review and kind words. You are welcome back at any time!
Regards,
Slowveld Stay
Jan N - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Dankie Jan! Bly julle het lekker gebly.
Thys B - Aug 2019
Algehele gradering
Kompak en goed toegerus.
Marian M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie veilig en by die Malelane hek om vroeg in te glip na die wildtuin.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Hi Marian,
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Waardeer dit onsettend baie!
Marius D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed geleë om Wildtuin te besoek.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Marius! Kom kuer gerus weer.
Ben L - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies en gerieflik naby aan die Wildtuin.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Baie dankie Ben! Ons waardeer jul boodskap. Ons sien jul met 'n volgende besoek weer!
Beatrix B - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike skoon rustige verblyf.
Koos N - Mei 2019
Algehele gradering
Friendly reception and quiet place to stay.
Pierre J - Mrt 2019
Algehele gradering
So peaceful and relaxing.
Lees meerBianca M - Mrt 2019
Algehele gradering
Exceptional service and all round experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitsonderlike diens en algehele ervaring.
Skoon, netjies en werklike waarde vir geld. Fantastiese werk! Doen so voort!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Bianca, thank you so much for your kind words and feedback! Appreciate it so much!
Andre S - Nov 2018
Algehele gradering
Hierdie tuin woonstel is perfek geleë en is skoon, netjies, en veilig.
Lees meerKobus R - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker stil en veilige oorslaapplek vir 2 mense op pad na die Kruger Nasionale Park, net 'n katspoegie weg vanaf die Malelane- hek.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Goeie dag Kobus,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer en julle voostelle is reeds geimplementeer om Lowveld Stay nog beter te maak vir die gaste. Glo julle het tydjie in die wildtuin geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Pieter
Christo O - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Mlondozi Self-catering Chalet se terugvoer
Goeie dag Christo,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Pieter
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati-singel 110, Mhlatikop, Malalane, 1320, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom