Moonlight Meadows
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Schalk V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker kuier area en kaggel vir die koue aande, met 'n pragtige uitsig.
Mariska R - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend en beslis die moeite werd!
Lees meerAttie F - Mei 2024
Algehele gradering
Lots of space, warm beds and absolute feast for flyfishing!
Lebogang X - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquil.
Thea S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer die plekkie besoek.
Gavin S - Des 2023
Algehele gradering
Perfect venue for a power breakaway from the city.
Linda R - Jul 2023
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik, ruim, skoon en netjies en die visvang in die 3 damme is uitstekend.
Humphrey V - Jun 2022
Algehele gradering
Mooi fasiliteit met 4 foreldamme, pragtige, oop landskap.
Hendrik K - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies met heining vir honde.
Claude L - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en rustig.
Yolandi T - Apr 2022
Algehele gradering
It was great!
Grant C - Okt 2021
Algehele gradering
Great location, good fishing.
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Anné F - Des 2020
Algehele gradering
'n Lieflike plek vir 'n familie met klein kinders in die skone natuur.
Lees meerDaniel T - Nov 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, die plek word goed onderhou en die natuur is beeldskoon.
Lees meerHeather G - Aug 2020
Algehele gradering
Friendly, welcoming, fishing was good, close enough to town.
Moonlight Meadows se terugvoer
Thank you Heather, it was nice to have you. We would love to host you again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tontledoosweg, Plaas 125, Dullstroom, 1110, Mpumalanga