Mount Ceder Puntjie
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mount Ceder Puntjie bied ideale selfsorgverblyf, in die Cederberge en bied gaste 'n rits aktiwiteite. Dit is in 'n vallei omring deur ruwe berge, op die hoofroete deur die Cederbergreeks.
Die privaat selfsorghuis beskik oor 2 slaapkamers en het 'n Jacuzzi op 'n dek. Die hoofslaapkamer het 'n
koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 2 enkelbeddens vir ekstra gaste en 'n kaggel. Die leefarea lei na die dek met 'n braai-area.
Daar is ook 'n restaurant waar gaste heerlike etes kan bestel. Aandete is 'n driegangmaaltyd en moet 24 uur vooraf bespreek word. Aktiwiteite sluit bergfietsry, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en swem in die rivier in. Verder kan gaste ook stap en swem op die perseel. Die verblyf is ook binne ryafstand van ander Cederberg-besienswaardighede en verskeie 4x4-roetes.
Die Cederberg-streek is net 2 en 'n half uur van Kaapstad af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 197
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom