Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ania Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Oaktree Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annabel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annabel B
Saam met vriende

Gerieflik.

Ons het heerlik gebly, tot ons wou gaan bad, nie een van die 2 badkamers se warm krane by die bad loop in nie. Dit was 'n groot teleurstelling nadat ek uitgesien het om lekker in die bad te lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy U - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy U

Rustig en beddens slaap heerlik. Pragtige gastehuis.

Baie vriendelik ontvang. Perfek vir lank bly sowel as net oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaktree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons hoop julle kom gou weer!

Oaktree Guesthouse
Maritha G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig. Lekker warm stort. Mooi netjies en skoon.

Ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk Jacobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Veilig en rustig oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaktree Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons hoop julle kom gou weer!

Oaktree Guesthouse
Peet M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet M
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Die aanwysings op Google Maps was nie korrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaktree Guesthouse se terugvoer

Ons het die aanwysings verbeter.

Oaktree Guesthouse
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camden-rylaan 58, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a88890c740dae1c71104b202129dede4924316e974268adef6ada38201b9fd8f8c7beaeecd7a70c67353280d3b0b6be982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 58 Camden Avenue Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.541652602595 29.971763015569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem