Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Home away from home. It was peaceful and very relaxing. The service was excellent. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you Janine, hope to see you soon again!

Roland S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Het self 'n plek wat ek Air BnB het, moes net bietjie wegbreek. Baie netjies met 'n vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Baie dankie, Roland! Bly jy het lekker gerus hier by ons!

Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. The stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you Nicolaas, it was a pleasure to have you here!

Roger S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Very clean, all the facilities needed were available, owners most accommodating. Very short due to commitments, but certainly will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you, Roger. Look forward to seeing you again!

Pierre D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Beste diens. Die gasvrou was uitstekend en het by aankoms alles verduidelik, restaurante aanbeveel en ons dadelik tuis laat voel. Daar was 'n mandjie met snacks as verwelkoming en 'n persoonlike boodskap. Ons het geen impak van beurtkrag gevoel nie, aangesien die woonstel 'n noodkragstelsel gehad het. Die parkering was aanvanklik 'n bietjie uitdagend, maar met oefening het dit vlot verloop. Dit was beslis een van ons beste ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Baie dankie Pierre, dis so lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet!

Theunis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A super place to stay. Highly recommended. On arrival we were made most welcome by the landlady. The unit is very well equipped, right down to toothpicks. Now that is attention to detail. The bed was very comfy. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you for the kind words, Theunis. I am so glad you enjoyed the stay. It was just a pleasure to host you!

Irene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ek was meer as tevrede met my kuier en ek beveel dit aan. Pragtige woonstel met al's wat j benodig en meer. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Rustige en veilige omgewing. Lekker sentraal gelee met verskeie winkels nie te veraf gelee. Naweek was lekker, die tyd het net te gou gevlieg. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Baie dankie, Irene! Hoop om julle gou weer te sien.

Alyssa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Peacefully amazing. As the first trip after my injury, I can say that this location was above my expectations. The host was an amazing and even though we didn't get a chance to swim due to busy scheduling, our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you, Alyssa! It was a pleasure to host you. Hopefully, you can fit in a swim on your next visit.

Michelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n plesier om daar te bly! Baie vriendelike ontvangs. Plekkie is netjies en skoon. Perfek vir opsluit en die stad te verken. Ten volle toegerus. Inverter en solar-geiser. Kom nie eens agter wanneer dit loadshedding is nie. Baie naby aan winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Baie dankie, Michelle. Dit was net 'n plesier om julle gasvrou te wees. Julle is welkom om weer hier te bly as julle in die Kaap is!

Liezle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was amazing. Olive Grove was a great experience. Everything you need is close by. I would recommend this at any time, especially if you're seeking peace and quiet in a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susara
Olive Grove
Thank you Liezle, so glad you enjoyed your stay. Will gladly host you guys again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chestnut-singel 24, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679cf54c623237b0e578cfa8dbbebd0690e963fc480a2f02a52a4763d6a9bae5a10ad0a004ecf58b9bd9b1d3ce5cdca10c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 24 Chestnut Cresent Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804296805087 18.498985234209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang