Panorama Self Catering
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R820R697 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.
Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van die kamers het lugversorging en slaapbanke. Linne en badhanddoeke word vir al die eenhede voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het 'n TV met Openview-kanale. Let asb. dat daar nie stowe of potte in die eenhede is nie.
Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Die swembad is omhein en met 'n seil bedek.
Panorama Self Catering is net 900 m van die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg College af, 1 km vanaf die Plattekloof-sentrum, en 2 km van die Plattekloof Village Centre af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.5/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Panorama Self Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panorama Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap