Pecan Hut
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pecan Hut is 'n knus klipkothuis aan die oewer van die Houtboslooprivier geleë en is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek. Die verblyf is stapafstand vanaf die Sudwala-grotte en die Mankele-kampeerterrein.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak. Gaste kan ook op die perseel voëlkyk, voetslaan en op eie risiko in die rivier swem.
Besienswaardighede in die omgewing wat gaste kan besoek sluit die Sudwala Lodge en -grotte en Mankele-kampeerterrein in, asook adrenalienaktiwiteite soos fietsry en bergfietsry. Die kothuis is 80 km vanaf die Krugerwildtuin en 30 km vanaf Sabie en Nelspruit.
Slaapplek
’n Bespreking by Pecan Hut sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Pecan Hut het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schoemanskloof Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom