Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pongola Self-catering

  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pongola Self-catering is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalteverblyf. Pongola is veral vir tiervishengel, wonderlike uitsigte oor die Lebombo, wild- en voëlkyk, heerlike mango's, sitrus en lietsjies, golwende heuwels van suikerriet en warm weer bekend. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, waar julle kan ontspan.

Verblyf word aangebied in 7 eenhede. Elkeen het sy eie ingang, 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging en 'n leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.

Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ons voorsien ook tee, koffie en suiker. Gratis parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 12 resensies vir Pongola Self-catering
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pongola Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZDcwMjdmLWIyMzctNDljMy1iZGU0LTRiMDM0YmZlMWMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 18 Jan Mielie street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.377017 31.60978
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem