Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Presidensie Guest Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 87 resensies vir Presidensie Guest Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tiaan E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan E

Baie rustige en netjiese gastehuis word hoogs aanbeveel.

Baie netjese en rustige gastehuis met baie goeie klientediens en is die waarde vir geld!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Tiaan vir jou positiewe terugvoer en goeie punt wat jy vir ons gegee het. Kom kuier gerus weer by Presidensie.

Presidensie Guest Rooms
Cathy B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Keurig en baie netjies.

Pragtige, netjiese kamers wat gerieflik geleë is. Eienaar was hulpvaardig om plekke aan te beveel.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, Cathy. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Baie geluk met jou Meestersgraad wat jy ontvang het tydens julle verblyf by Presidensie.

Presidensie Guest Rooms
Odette T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette T

Ek kom beslis weer.

Baie skoon en netjies. 10/10. Mari dink aan alles en alles is fyn afgerond. Beslis 'n tuiste waar ek veilig en tuis gevoel het.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, Odette, vir jou mooi woorde en goeie terugvoering. Ek ontvang jou graag weer in die toekoms. Mari

Presidensie Guest Rooms
Komien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Komien V

Veilig, rustig, mooi, lekker!

Ons het heerlik gebly! Dis in 'n veilige, rustige, mooi woonbuurt. Dankie ook aan ons gasvrou, wat ons tuis laat voel het en vir al jou vriendelikheid en hulp. Sal beslis weer daar bespreek!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Komien vir jou goeie terugvoer. Seënwense vir jou en die seuns. Mari

Presidensie Guest Rooms
Alida R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Gerieflik, skoon, gemaklik.

Baie lekker gebly. Welkom gevoel. Alles is daar wat ek nodig het. Daar is ondersteuning as Eskom besluit hulle wil nie meer werk nie.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Alida vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om jou te ontvang! Mari

Presidensie Guest Rooms
Francie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francie K

Heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly! Mari is baie vriendelik en behulpsaam!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Francie, kom kuier gerus weer!

Presidensie Guest Rooms
Lesley B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley B

Efficient and spot-on overnight accommodation.

Our 1-night stay was quite perfect and we had booked 2 interleading rooms. The rooms offer the basics in style - from the layout, beds, power points, coffee station with microwave, and lovely shower! It's not a self-catering spot, but you can heat your takeaway meal. I would say that it's a perfect stay for business travellers.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Thank you Lesley for the review. I do appreciate it very much.
Mari
Presidensie Guest Rooms

Presidensie Guest Rooms
Alida R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R

Skoon, netjies, ondersteuning met beurt krag.

Tweede keer daar, tweede keer baie tevrede.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Alida, ek waardeer jou terugvoer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Mooi moderne blyplek in rustige omgewing.

Uitstekende blyplek. Vriendelike ontvangs.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Johan, ek waardeer jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer by ons. Mari

Presidensie Guest Rooms
Ben D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Baie tevrede.

Baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het. Ligging is goed en veilig.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Ben. Ek is baie bly dat jy tevrede was met ons akkommodasie. Mari

Presidensie Guest Rooms
Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Vriendelik ontvang en altyd behulpsaam.

Ek waardeer dit dat sy daar was toe ek arriveer het. Ek sal dit aanbeveel. Dit is 'n pragtige plek.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Willem vir jou gawe woorde. Ek waardeer dit. Mari

Presidensie Guest Rooms
Jenna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M

Uitstekend

Super netjies, mooi en modern sonder onnodige tierlantyne en alles werk!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap en goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer by Presidensie. Mari

Presidensie Guest Rooms
Dirk K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Naweekkuier by ons dogter op NWU.

Goed geleë op die Bult in 'n stil straat naby sportkompleks. Netjies en goed uitgelê. Tydens beurtkrag bly die ligte aan wat nogal help.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Dirk, vir die goeie terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Mari.

Presidensie Guest Rooms
Luzaan G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan G

Baie gerieflik, netjies en skoon plek. Vriendelike diens en perfekte ligging in Potch.

Baie dankie vir die lekker bly. Een ding wat bietjie ongemaklik was,. is die warm water wat vinnig opgebruik is met stort. Verder geen klagtes, slegs goeie verblyf en sal beslis weer terug gaan.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Luzaan. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Ek is so jammer om te hoor van die ongerief met die warm water. Beurtkrag gedurende die nag en weer van 6 - 9:30 daardie Sondagoggend is maar 'n uitdaging om die geysers warm te hou. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike ontvangs, skitter skoon en veilig.

Die eienaar het ons self ontvang met mooi glimlag en alles in kamer verduidelik. Alles was in 'n perfekte werkende toestand, baie skoon met die beste linne, kussings en baie goeie matras. Was werklik baie lekker om hier oor te slaap.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Riaan vir die wonderlike terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons. Mari

Presidensie Guest Rooms
Fritz H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H

Uitstekende keuse.

Presidensie is 'n baie netjiese plek naby die PUK. Die eienaar het alles baie mooi deurdink en die aandag aan detail is buitengewoon. Ek sal graag weer daar bly.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie, baie dankie Fritz vir jou mooi boodskap en goeie terugvoering. Mari

Presidensie Guest Rooms
Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Foutloos.

Puik, skoon en veilige verblyf, slegs minute vanaf die NWU. Die gasvrou is puik en behulpsaam. Ons het die verblyf geniet en sal beslis weer van Presidensie Guest Rooms gebruik maak. Hierdie is regtig 'n huis weg van die huis af.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jaco. Sulke terugvoering laat my beker oorloop. Kom kuier weer.

Presidensie Guest Rooms
Johan L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie vriendelike diens. Waarde vir geld.

Netjiese geriewe en baie goed geleë.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Ek waardeer jou terugvoering, Johan. Kom kuier weer by ons. Mari

Presidensie Guest Rooms
Roelof M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M

Ten sterkste aan te beveel.

Wonderlike gasvrye ontvangs met netjiese en gerieflike kamers.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Roelof. Seënwense vir julle.

Presidensie Guest Rooms
Madeleine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Verblyf was uitstekend en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Gastekamers is skoon, netjies en gerieflik. Ligging is ideaal. Mari was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Madeleine, ek waardeer jou goeie terugvoer. Ek ontvang julle graag weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Rika A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika A

Uitstekende verblyf het my verwagting oortref.

Dit is een van die beste gastehuise waarin ons nog ooit tuis was. Alles wat jy nodig het. Ruim, skoon, netjies en rustig.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Rika vir die wonderlike komplimente waarmee jy ons toegooi. Groot waardering. Mari

Presidensie Guest Rooms
Jolandie (johanna Maria) B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie (johanna Maria) B

Dit was regtig aangenaam en ons sal enige tyd aanbeveel.

Dit was skoon, netjies en gerieflik. Waar ander plekke sonder water gesit het, het ons geen probleem gehad nie. Die kamer was groot en alles het gewerk. Gasvrou was ook aangenaam.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jolandie. Kom kuier weer by ons. Groete, Mari.

Presidensie Guest Rooms
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Well located, peaceful, secure and very comfortable.

The reception was very efficient and pleasant, the room was better than expected and the location was easy to find, central to my requirement and all in all, a positive experience.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Thank you John for your kind words. Highley appreciated. Mari

Presidensie Guest Rooms
Rene L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Uitstekende opsie.

Lifelike gastekamers. Perfek geleë, veilig, nuut, modern en 'n plesier om oor te bly.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hi Rene. Sjoe, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Mari

Presidensie Guest Rooms
Paul S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Presidensie Guest Rooms is seker een van die mees netjiese, skoonste en goed toegeruste gastehuise waar ek nog oorgebly het!

Die sukses van enige besigheid word bepaal deur sy bestuurder of eienaar. Presidensie word uitstekend bestuur en dit reflekteer na elke deel van my tevredenheid met my verblyf. Ons land se standaarde neem af en dit maak my opgewonde as ek besighede vind wat trots is op hulle standaarde!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Paul, vir jou positiewe terugvoer. Wat 'n voorreg om tevrede gaste te huisves. Ek kan dit nie doen sonder die harde werk van my skoonmakers nie. Dankie en kom kuier weer by Presidensie.

Presidensie Guest Rooms
Andre T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Puik.

Kamers baie modern en netjies. Puik diens aan ons verskaf.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie André vir jou terugvoer. Ek het groot waardering. Kom kuier weer by ons. Mari

Presidensie Guest Rooms
Hettie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Diens is puik, kamer is skoon,netjies, alles wat jy nodig het. Fantasties.

Ons het vroeg gearriveer, wat geen probleem was nie. Kamer was reeds gereed. Inklok was spoedig en vriendelik. Atmosfeer is wonderlik. Buiten die kamer wat so netjies en skoon en reg was, is die hele perseel ook netjies.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Hettie. Baie dankie vir al die komplimente. Ek waardeer dit opreg. Mari

Presidensie Guest Rooms
Juanita P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P

Uitstekend.

Hierdie is van die netjieste gastekamers in Potch.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Sita vir jou wonderlike terugvoer! Ek is altyd dankbaar as my gaste tevrede is. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Jorrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J

Gemaklike kamer, net wat mens nodig het op 'n sakereis.

Ontvangs was baie goed en vriendelik. Kamers is baie goeie waarde vir geld en skoon en netjies. Goed geleë vir 'n goeie nagrus. Veilig.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Ek is so bly dat u lekker by ons gebly het. Mari

Presidensie Guest Rooms
Engela K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

Dit was absoluut fantasties.

Ek sal definitief weer Presidensie kies. Die gasvrou was so vriendelik, die kamer is ruim en baie netjies. Baie lekker area, naby als.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Engela vir jou goeie terugvoer. Ek is so dankbaar as my gaste hulle verblyf geniet het en tevrede is. Kom kuier weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Jan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Skoon en netjies. Alles perfek.

Goeie geriewe en sentrale ligging.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Jan, vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Leana T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana T

Pragtige verblyf, skoon en netjies. Mari was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar oorbly!

Sien sterre.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek het baie groot waardering daarvoor.

Presidensie Guest Rooms
Tania V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Bly altyd oor in Presidensie en elke keer hoogs tevrede.

Baie netjiese akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Alles is van hoogste gehalte en ek kan nooit enige fout vind met enige iets nie. Beddegoed lieflik vars, skoon badkamer, lekker om klein yskas in die goed toegeruste kombuisie te hê.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Ek waardeer die wonderlike terugvoer! Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Christa J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Hartlike ontvangs en netjiese, goed toegeruste kamer.

Die gastehuis is baie sentraal geleë en naby winkels, restaurante en die universitiet.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Christa. Dit is so lekker om te weet dat ons gaste tevrede is. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Elise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V

Kommervry

Presidensie is silwerskoon en Covid-veilig. Veilige en gemaklike parkeerplek met alles wat nodig is.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Elize vir die positiewe terugvoer! Mari.

Presidensie Guest Rooms
Surett D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surett D

Sien sterre

Sien sterre. Het reeds aanbeveling gedoen aan vriende.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Mari

Presidensie Guest Rooms
Elzanne R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R

Ons het heerlik oornag in Presidensie Guest rooms.

Mari het ons tuis laat voel en uit haar pad gegaan om alles so gerieflik as moontlik vir ons te maak, baie dankie.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Elzanne. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Cielie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cielie S

Baie lekker skoon, gerieflik en gemaklik.

Baie vriendelik.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Cielie dat jy ons gekies het en vir jou goeie terugvoer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Cecil O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O

Baie lekker gebly, vriendelik en die beste storte wat ek nog in 'n gastehuis ervaar het.

Sien sterre.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering. Kom stort weer by ons.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Lana R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Baie lekker gebly.

Pragtige kamers wat goed ingerig is. Mari is fantastiese gasvrou en gaan uit haar pad om jou verblyf gerieflik te maak.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Lana. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Hanli S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S

Pragtige, goed toegeruste gaste verblyf met perfekte ligging.

Die gastekamers is pragtig en volledig toegerus in ‘n veilige omgewing en baie sentraal. Puik diens en fantastiese waarde vir geld.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Ah, dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Christa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Baie netjies en lekker stil.

Baie netjies en skoon. Heerlik stil en rustig. Sou net wasbakkie in kombuisie wou hê om koppie of so af te spoel aangesien ontbyt nie daar voorsien word nie.

Coen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B

Baie netjies, professioneel en veilig.

Kamers is modern, goed toegerus en dit is in stil area. Die ontvangs en diens was professioneel.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente, Coen. Dit was vir my 'n voorreg om julle te kon ontvang.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Karen S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Bespreek hierdie hawe met 'n geruste hart.

Na 'n lang reis kon ons in 'n silwerskoon, lieflike en veilige hawe ankergooi. Mari, ons vriendelike, behulpsame gasvrou het ons sommer tuis laat voel en moeite gedoen om ons te bedien met inligting. Vir diegene vir wie veiligheid 'n prioriteit is, is daar deeglik voorsiening gemaak in die vorm van 'n paniekknoppie en veiligheidsheining. 'n Lieflike privaatstoepie en onderdakparkering rond die suksesverhaal netjies af. Baie dankie, ons gaan nog dikwels hier anker.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Beste Karen,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Marlize L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Dit was 'n baie aangename plek.

Hierdie plek moet jy nie mis as jy wil oornag in Potch nie. 'n Baie vriendelike gasvrou en so 'n netjiese en mooi kamer was te heerlik om in te stap. Die warmwatersak wat ons in die bed begroet het was voorwaar 'n bonus. Baie dankie, ek sal op geen ander plek in Potch oornag nie.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit. Mari

Presidensie Guest Rooms
Karen C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Great.

Baie vriendelike gasvrou, goeie ligging en alles baie netjies en goed uiteengesit. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Ek is so bly dat julle lekker gekuier het hier by my. Dankie vir die goeie beoordeling.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Cornelius O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O

Presidensie Guest Rooms was 'n uiterse goeie ontdekking!

Ek was op langafstand reis, noodgedwonge moes ek laat die aand in Potch aankom. Ten spyte was ek vriendelik ontvang. Die kamers is uiters netjies. Die kamer se atmosfeer was ook ongelooflik.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer as jy Potchefstroom toe kom.

Mari

Presidensie Guest Rooms
Chandre V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V

Uiters lekker!

Ek was baie mooi ontvang deur die eienares en sy was baie vriendelik en altyd on call en gereed om te help indien daar iets sou verkeerd gaan - daar het niks verkeerd gegaan nie. Dis baie lekker stil en die privaatheid van elke kamer was baie lekker.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Chandre, ek waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Hans V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V

Baie netjiese en volledig toegeruste kamer.

Stapafstand vanaf Sports Village, konservatorium, krieketstadion en selfs kampus. Naby die Bult.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Hans vir jou terugvoer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Anel S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Uit die boonste rakke!

Pragtige, netjiese en skoon geriewe. Mari is 'n uitstekende gasvrou! Heerlik gebly, dankie!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Anel vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer.

Groete
Mari

Presidensie Guest Rooms
Cois F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cois F

Perfek.

Egte waarde vir geld. Sal dit aan enigiemand kan aanbeveel.

Lize P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Dit is 'n lieflike plek met professionele diens.

Puik fasiliteite en diens.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Lize
Baie dankie vir die goeie punte wat jy vir ons gegee het. Baie dankie vir jou begrip met die aanbou van ons 2 nuwe kamers. Groete, Mari.

Presidensie Guest Rooms
Andre C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Skoon, moderne en vriendelike verblyf.

Vriendelike ontvangs, kamer, badkamer en selfsorggeriewe 100%!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Beste Andre,

Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Hansie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie L

Our stay was really excellent, thanks.

Excellent and very clean. Also very quiet.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Hansie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Nogmaals geluk met julle seun se graad wat hy Maandag ontvang het.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Erica V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Fenomenale verblyf.

Mari is 'n uiters aangename gasvrou wat 'n lieflike gastehuis bestuur en aandag gee aan klein detail. Alles wat jy nodig mag kry is daar en dis die perfekte plek om lekker te bly. Veilig en baie skoon met kraakvars, wit linne. Gaan binnekort weer Potch toe, maar ongelukkig is die kamers reeds geboek en vergelyk ek nou ander gastehuise met Presidensie se hoë standaard. Baie dankie Mari, ons sien jou weer 'n ander keer.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Erica,
Jy het my skoon verleë. Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek ontvang julle graag weer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Gerhard P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Rustig, netjies en naby als.

Uitstekende plek om te oornag. Goeie kliëntediens en baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Gerhard.
Ek waardeer die goeie terugvoer geweldig baie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Monica P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica P

Baie tevrede!

Hierdie gastehuis bied definitief waarde vir geld. Baie netjies en goed geleë.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie, Monica, vir die goeie terugvoer. Ek hoop ek sien julle weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Hantie D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie D

Uitstekende gastehuis baie skoon en netjies en professionele diens.

Uitstekende diens, daar was alles wat ons nodig gehad het en baie skoon en netjies. Vyfster verblyf ons sal definitief weer van julle gastehuis gebruik maak.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Hantie. Baie dankie vir die goeie beoordeling. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Ronel O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Aan te beveel.

Sien sterre.

Franske W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franske W

Baie aangenaam, keurige en netjiese verblyf.

Goeie, netjiese oornagfasiliteite.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer in Potchefstroom. Mari

Presidensie Guest Rooms
Nicola H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H

Wonderlik!

Die lekkerste verblyf met die vriendelikste gasvrou en 'n gerieflike ligging.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Nicola
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer! Mari

Presidensie Guest Rooms
Elsie M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Besonder aangenaam.

Die gastehuis is baie netjies en luuks. Marì het ons op die pad soontoe 'n SMS gestuur om te sê dat die kamer gereed is vir ons. Ons het dit opreg waardeer.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Elsie, kom kuier gerus weer. Groete, Mari May

Presidensie Guest Rooms
Johann M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Waarde vir geld.

Baie goed toegerus, dit is beslis ons gekose blyplek in Potchefstroom in die toekoms.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Johann, ek ontvang julle graag 'n volgende keer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Gerhard M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Fantasties.

Uit die boonste rakke. Die eienaar is baie vriendelik en gaaf.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Hallo Gerhard. Sjoe, baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Morne L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L

Baie aangename verblyf-ervaring.

Ongelooflik netjiese kamer met alles wat mens nodig het. Vriendelike diens en beslis 'n plek wat ek kan aanbeveel.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Liesel M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel M

Baie aangenaam.

Ek het baie lekker gebly. Die kamer is luuks en netjies en die diens is vriendelik. In vergelyking met ander plekke in Potchefstroom waar ek al gebly het, is hierdie kamers baie goeie waarde vir geld. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Liesel, kom kuier gerus weer. Groete, Mari

Presidensie Guest Rooms
Yvonne S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Baie skoon, netjies en goed.

Sien die sterre.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Yvonne vir die komplimente! Ek hoop ek sien julle binnekort weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Marelize K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K

Dit was puik.

Uit die boonste rakke en sal weer verseker daar gaan bly.

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Baie dankie Marelize, kom kuier gerus weer. Mari

Presidensie Guest Rooms
Carelle Z - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelle Z

What an awesome experience!

We arrived quite late on the evening of our stay. Upon our arrival Mari was so accommodating and friendly.

Sanel S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel S

Nuut, netjies en ruim, silwerskoon, veilig en baie moeite gedoen met my aankomstyd ens. Mari laat 'n mens baie welkom voel.

Mari het moeite gedoen om my te laat weet wanneer my kamer reg sal wees. Sy was daar om my te ontvang en alles te wys. Die kamer met kombuishoekie ens. is ruim, pragtig ingerig, silwerskoon en goed uitgelê. Die skuifdeur en stoep met sitplek is 'n bonus en die veiligheidshekke maak dat jy dit kan oopmaak, nooit benoud voel nie en tog veilig is, veral vir 'n enkelpersoon. Baie dankie, Mari!

Julandi V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julandi V

Rustig.

Baie goeie diens. Het baie welkom gevoel.

Annatjie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie S

Voortreflik, dankie!

Nie nodig om lang beskrywing te doen nie - alles puik!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Dankie Annatjie vir die goeie opmerking. Jammer dat ek julle nie in persoon ontmoet het nie. Kom kuier gerus weer. Die tariewe is darem ook minder as dit nie Aardklop is nie. Mari

Presidensie Guest Rooms
George M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Baie skoon en netjies.

Ons sal dit definitief aanbeveel en sal weer terugkom wanneer ons in Potch moet bly.

Hermien D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien D

Goed ingerig en baie gerieflik vir 'n oornagbestemming.

Goed geleë, naby universiteit. Flink diens, vinnige en duidelike kommunikasie na die bespreking gedoen is. Volledig toegerus vir oornagdoeleindes.

Mart-mari S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari S

Die verblyf was puik, skoon en gerieflik en het goeie diens!

Presidensie Guest Rooms is werklik 'n fees om by te bly. Dit is altyd netjies, skoon en het baie vriendelike diens. Sal altyd hier bespreek. Baie dankie Tannie Mari vir die lekker verblyf!

Presidensie Guest Rooms se terugvoer

Beste Mart-mari,

Baie dankie vir die terugvoer,hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Mari

Presidensie Guest Rooms
Nedine C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine C

Waarde vir geld!

Baie netjies, sal definitief weer hier bly.

Nico M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Goed!

Rustig, netjies, ongelooflike aandag aan detail.

Johan P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Goeie ervaring selfs in die winter!

Dankie vir 'n vriendelike en professionele ontvangs.

Jan R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Uitstekende akkommodasie!

Baie netjiese en luukse akkommodasie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal weer daar oorslaap in toekoms.

Rita D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D

Care is taken to ensure a comfy stay for guests

Comfortable place were care is taken, to ensure that you feel at home. Tea, coffee and milk provided on arrival, and in a good location.

Rachel S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Goed

Goeie diens gekry en baie skoon!

Abri J - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri J

Alles goed

Heel aangenaam. Sal aanbeveel.

Liza D - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Excellent!!!!!

Friendly, modern, clean, and exceptional, with all the little touches that made our stay wonderful and special. xxx

Zach V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach V

Gerieflik

Baie gerieflik en netjies

Christelle Z - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle Z

Baie goeie diens en heerlik geslaap

Diens was uitsteken, kamers baie mooi, Mare was baie gasvry gewees. Baie lekker rustig geslaap. Baie dankie sal weer daar oorslaap in toekoms.

Chris E - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Die gastekamer was perfek vir ons doeleindes en die geriewe fantasties!

Presidensie gastekamers is uiters sentraal gelee, en ons kon weg maklik vind na eetplekke en die universiteit. Die tegemoetkomendheid van die gasvrou het ons baie gehelp om ons eie reelings te vergemaklik. Dit was voorwaar 'n uitstaande ervaring vir ons.

Marcel V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V

Baie mooi en netjies.

Lekker geslaap!

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang