Radisson Blu Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Radisson Blu Apartment is in die Radisson Blu Hotel in Umhlanga en bied 'n heerlike toevlugsoord vir enkelreisigers of paartjies wat wil ontspan.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Wi-Fi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon wat rondom die verblyf strek met gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand is sowat 220 meter ver. Dit is die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek of 'n ontspannende toevlugsoord.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Daniel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Radisson Blu Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom