Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodene Farm Cottages - Heron House Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Plaas, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heron House Cottage is op Rhodene Farm Cottages geleë en is net 'n uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad en 500 m vanaf die teerpad. Hierdie plaas is aan die voet van die Skurweberge geleë en bied 'n uitsig oor die welige Ceresvallei.

Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed met al die nodige beddegoed, linne en handdoeke. Die badkamer het 'n instapstort en daar is 'n aparte toilet. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv, kaggel, ondervloerse verhitting en 'n waaier. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Die plaaslike area bied besienswaardighede en aktiwiteite, soos staproetes, wynkelders en geskiedkundige landmerke. Hierdie area spog met baie natuurskoon en Heron House Cottage is die ideale bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ean / Glenda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Cascade-weg, Rhodene Plaas, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 305
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cascade-weg, Rhodene Plaas, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20442294afd4eb29a14643e8d62ad6cc1559b3c3f2b3abf6a2687a5c5c30c4a66e3213a79264388200b5fe57cade764603bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag, vir 2 mense Cascade Road Rhodene Farm 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.29979893274 19.2999708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem