Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhone Hill Cottage 1

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Rhone Hill Cottage 1 is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Plettenbergbaai op die Rhone Hill Polo-veld, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog met 'n kaggel. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Verder is 'n studeerkamer met 'n lessenaar en stoel beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek met 'n uitsig die Polo-veld. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot die gimnasium op die perseel, 24 uur-sekuriteit, polo-wedstryde en die padel-baan teen 'n ekstra koste. Hierdie verblyf het ook rugsteunkrag in die geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc97466d3240cee5058b868d71153fc1aed566ff351eed97a0bfc02d966fa2f2a6e79e884b38b3acc7206a419432f47b99c6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 7) Rietvlei Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016346389466 23.377798848536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem