Sable's Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Charlotte B - Mrt 2024
Algehele gradering
Salig, rustig en ontspannend.
Sable's Rest se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Daar word reeds 'n skoonmaker op die dag van vertrek uitgevat na die perseel, nadat gaste vertrek het.
Erhard E - Jan 2024
Algehele gradering
Puik blyplek, dankie Erika.
Riana B - Des 2023
Algehele gradering
Was lekker maar kon great gewees het!
Lees meerSable's Rest se terugvoer
Ongelukkig het die aircon opgepak aan die begin van gaste se verblyf en verskaffers was reeds toe en 'n nuwe compressor kon nie bestel word voor in die nuwe jaar nie. Gaste is aan die begin van verblyf versoek om nie sleutels in deure te los en deure dan toe te maak nie omdat die deure naby aanmekaar is en sleutels moontlik kan afbreek, gaste was dus bewus van die situasie met die deure en sleutels. Die oond se herstel en braaier geniet tans die aandag van die eienaar.
Jannie G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly.
Lees meerAngela L - Sep 2023
Algehele gradering
House is well-equipped.
Sable's Rest se terugvoer
Thank you, it was great hosting you. Hope to see you again soon.
Shane G - Jul 2023
Algehele gradering
If it wasn't for Erika going out of her way to assist us, this would have been a terrible experience.
Lees meerRene M - Jan 2023
Algehele gradering
Vreeslik geniet.
Sable's Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike resensie. Julle was ster gaste en ons sal julle enige tyd weer terug verwelkom. Vriendelike groete.
Waldo D - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld!
Lees meerSable's Rest se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ons strewe om dinge te verbeter. Wat netheid aanbetref, die plek is soos met elke bespreking die dag vir julle aankoms behoorlik skoongemaak en skoon bedlinne is opgesit. Oupa en Ouma het nog op die dag wat julle vetrek het gesê hoe lekker en gerieflik hulle gekuier het behalwe vir die krag probleem. Die eienaar het reeds aandag daaraan gegee en die krag word uitgesorteer.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Swartwitpensstraat 2608, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom