Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Michiel V - Apr 2024
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Fred B - Mrt 2024
Algehele gradering
Can and will stay there again.
Chantal H - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontbyt is afgeskeep, nie aanvaarbaar.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons doen nie self die ontbyt nie, ek sal dit opvolg met die dame wat ons ontbyt doen.
Bianca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Vrindelike diens, baie netjies en waarde vir geld.
Michelle O - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Rentia B - Jan 2024
Algehele gradering
Sandstone Chameleon is awesome!*****.
Jenny A - Des 2023
Algehele gradering
Perfect overnight spot.
Ronel L - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Deon D - Sep 2023
Algehele gradering
Skitterend
Annalize H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Baie vriendelike diens.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Karin D - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable. Excellent value for money. Highly recommended.
Nastacha B - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Megan A - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut subliem!
Tracey P - Apr 2023
Algehele gradering
Brilliant wonderful stay.
Hilda D - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie kort, maar aangenaam.
Johlene S - Feb 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige verblyf met gasvrye mense.
Antoinette M - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful classy rooms. Could do with a fan.
Kathryn G - Jan 2023
Algehele gradering
Safe, clean and friendly staff.
Bernhard S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker, veilig en warm.
Andrew M - Des 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Netjies en goed toegeruste selfsorgeenheid.
Anne Mari V - Jun 2022
Algehele gradering
Goed.
Lees meerPieter T - Mei 2022
Algehele gradering
Plek is netjies en sal dit weer gebruik.
Leandra M - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflik! Wens ons kon langer bly.
Elzaan R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Janri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik en gesellig.
Nicola B - Mrt 2022
Algehele gradering
It was really pleasant! A beautiful place.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Ewald V - Nov 2021
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly volgende jaar met Kersiefees.
Frikkie G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Evette L - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek met 'n heerlike stoep om 'n glasie wyn te klink!
Christine W - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Ancois H - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf, wens ons kon langer bly.
Alicia W - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Lize A - Des 2020
Algehele gradering
Mooi, skoon en versorg. Iemand het sy hand op die besigheid. Welgedaan!
Rolene V - Des 2020
Algehele gradering
Netjies verblyf en vriendelike gashere.
Hendrik F - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met bogemiddelde gasvryheid.
Marlene M - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik - sal definitief weer daar tuis gaan!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Ons is bly julle het lekker by ons tuisgegaan, julle moet sommer gou weer kom kuier.
Groete
Leandi
Andrew M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekende verblyf.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Dankie Andrew, hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Leandi
Elma P - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier, ons is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Leandi
Rude V - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gemaklike beddens.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello daar Rude,
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet die naweek en om julle by ons te huisves. Kom kuier gerus weer gou by ons.
Vriendelike groete,
Kathy
Anri G - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Goeiedag Anri,
Ons is so bly julle het so lekker by ons tuisgegaan. Kom kuier gerus weer by ons!
Lekker dag
Kathy
Ronel N - Apr 2018
Algehele gradering
UItstekende diens - ons het heerlik gebly.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Ronel, ons is bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Leandi
Sade D - Mrt 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik maak van die pragtige gastehuis.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Sade, ons is baie bly julle het tuisgevoel by ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Leandi
Bridget K - Feb 2018
Algehele gradering
'n Eg wonderlike plek om te rus en weg te kom van alledaagse stres!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Birgit, dit was 'n plesier om julle te huisves en ons is bly julle het julle kort kuier geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Leandi
Jannie P - Des 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf in baie mooi omgewing.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hallo Jannie,
Ons is bly julle het tuis gevoel by ons en die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Leandi
Ishan V - Nov 2017
Algehele gradering
Weereens het ons een nag verblyf nodig gehad en ons is gul ontvang, rustig te midde van die Kersiefees gewoel.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hallo Naomie
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ek is so bly julle het so tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus weer. Baie groete, Kathy.
René S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was absolute die moeite en geld werd.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello Rene,
Ons is so bly jy het tuis gevoel by ons. Kom kuier gerus gou weer by ons.
Baie groete,
Kathy
Yolande B - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gemaklik en lekker ontbyt
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello Yolande
Ons is so bly julle het so tuisgevoel by ons. Kom kuier gerus weer gou!!
Baie groete
Kathy
Dominique W - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker in 'n uitstekende fasiliteit! Personeel vriendelik en ontbyt baie lekker!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Beste Dominique
Ons is bly dat julle so tuis gevoel het by ons. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet!
Kom kuier sommer baie gou weer!
Baie groete
Kathy
Susan V - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie mooi en lekker.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Beste Susan,
Dit was lekker om julle hier by ons te huisves. Kom kuier gou weer by ons!
Groete,
Kathy
Louis L - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie professioneel. Staf aangenaam en flink.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Louis, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete
Marteli G - Des 2016
Algehele gradering
Vreeslik mooi, rustig en gemaklik.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Ons is bly jul het julle kuier baie geniet. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Odette V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklike verblyf.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Odette, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Leandi
Melanie S - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hi Melanie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Leandi
Arno V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, baie gasvry en akkommoderend.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello daar Arno
Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Kom kuier gerus gou weer!
Groete
Kathy
Basie H - Des 2015
Algehele gradering
Alles was baie goed en lekker.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Goeie dag Basie,
Ons is bly julle het lekker by ons tuisgegaan. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Baie groete,
Kathy
Francois M - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry en baie netjies!
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello Francois, ons is bly julle het julle tydjie hier by ons geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete Kathy
Keith V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sandstone Chameleon Guest House se terugvoer
Hello Keith
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom kuier gerus weer!
Baie groete
Kathy
Gerhard M - Jun 2015
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, baie tegemoetkomend!
Imka B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Tina J - Jun 2015
Algehele gradering
A lovely room in a lovely setting in a very quaint little town.
Bets B - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig en privaat! Pragtige plek, dekor stunning!
Green G - Apr 2015
Algehele gradering
Goed geleë en baie netjies.
Wilien W - Apr 2015
Algehele gradering
Gasvry en ontspanne.
Ronel V - Apr 2015
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam, en baie rustig.
Karen P - Mrt 2015
Algehele gradering
Idyllic, peaceful, picturesque and tranquil.
Lees meerDewald V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Lunell R - Jan 2015
Algehele gradering
Ons was baie teleurgesteld. Daar was geen privaatheid nie, die kamers is klein en die internet was nie na wense nie.
Apie J - Jan 2015
Algehele gradering
Professional, knowledgeable and caring.
Hantie F - Nov 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Rita K - Nov 2014
Algehele gradering
Die persoon wat ons ontvang het by die gastehuis (David) was so vriendelik en behulpsaam!
Pieter K - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker vir so twee nagte se verblyf.
Ansie K - Sep 2014
Algehele gradering
Lieflik!
Chris R - Sep 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik, goeie diens, veilig en ideaal vir 'n besigheidsman wat wil oornag.
Anthony H - Sep 2014
Algehele gradering
Alles reg!
Marina B - Aug 2014
Algehele gradering
Die beste verblyf in Fouriesburg!
Umari V - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Fred B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly.
Lorraine C - Jun 2014
Algehele gradering
'n Aangename ervaring, hulle stel nie teleur nie!
Leon G - Mei 2014
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Dr Johan O - Mei 2014
Algehele gradering
Van die beste wat mens kan droom om te kry!
Carol S - Apr 2014
Algehele gradering
Rustig, aangenaam en goeie gehalte.
Gerhard V - Apr 2014
Algehele gradering
Ek en my eggenote was baie beïndruk, het lekker gekuier, en het die tydjie geniet.
Christel B - Apr 2014
Algehele gradering
Great!
Marianne F - Mrt 2014
Algehele gradering
Alles was so mooi, lekker en vriendelik.
Charlotte J - Des 2013
Algehele gradering
Accomodation was excellent
Nicole T - Des 2013
Algehele gradering
A wonderful way to start our honeymoon!
June M - Okt 2013
Algehele gradering
Enjoyed the stay and food.
Pieter D - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Eldre\' L - Jul 2013
Algehele gradering
Die ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel het bygedra tot 'n heerlike naweek.
Willem S - Jun 2013
Algehele gradering
Great plekkie!
Pieter V - Jun 2013
Algehele gradering
Rooms well equipt and nicely decorated. Breakfast very nice.
John M - Mei 2013
Algehele gradering
Home away from home
Nils V - Apr 2013
Algehele gradering
Great!
Sarge ( J F ) B - Feb 2013
Algehele gradering
Very friendly people. Good ambiance!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van De La Harpe- en Venterstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom