SANParks Skukuza Rest Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hardus F - Apr 2024
Algehele gradering
Beplan alreeds weer 'n kort vakansie.
Gerrit O - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike ligging, verblyf kort baie onderhoud.
Lucinda R - Apr 2024
Algehele gradering
Onaangename ervaaring.
Marinda K - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Als was in orde.
Yolandi P - Apr 2024
Algehele gradering
Nie die geld werd.
Piet V - Apr 2024
Algehele gradering
Daar was baie om te doen, restaurantgeriewe uitstekend, paaie mooi versorg.
Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful and thrilling at times, which makes it awesome.
Kobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gemaklike manier van kamp.
Leoné V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het vreeslik baie lekker gebly.
Anja M - Feb 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Jacomien D - Jan 2024
Algehele gradering
Swak swak, vuil vuil.
Tiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Nikolaus N - Jan 2024
Algehele gradering
Nice stay, we will come back.
Hannes V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie diere gesien.
Diederick W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Fiza P - Des 2022
Algehele gradering
It was really comforting and easy stay for a quick trip.
Karel P - Nov 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Marisa A - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige kamp met baie diere in die omgewing.
Louis S - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging absoluut lekker.
Victor V - Mei 2022
Algehele gradering
Varkhok.
Peter M - Mei 2022
Algehele gradering
The Park is great, the accommodation mediocre.
Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Gesellige kamp met baie diere.
Grant L - Apr 2022
Algehele gradering
The Kruger Park is beautiful, but Skukuza is a mess.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Tinus K - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker, lekker, lekker.
Jason W - Des 2021
Algehele gradering
Not worth it.
Innette N - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties! Kan nie wag om terug te kom nie.
Stella D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige kamp.
Jolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Verblyf was nie volgens verwagting nie.
Danie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Sentraal geleë.
Corina V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jana M - Jun 2021
Algehele gradering
Bedrywig.
Malinda D - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike natuurskoon, pragtige kamp, hemels.
Antoinette H - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, sentraal.
Philip M - Jun 2021
Algehele gradering
Nou sal ek nie maklik vergeet hoe lyk bok, kameelperd of ander dier nie.
Rm S - Apr 2021
Algehele gradering
Good.
Enez C - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Victor V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker stil. Mense in die kamp vriendelik.
Kotie E - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige bos en diere.
SANParks Skukuza Rest Camp se terugvoer
Goeiemiddag Kotie,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons neem alle resensies ernstig op en aanvaar jul terugvoering as konstruktiewe kritiek. Ons sal ons bes doen om te verbeter.
Groete,
SANParks
Jan M - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Emma H - Okt 2020
Algehele gradering
Sielskos.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Dries B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, gaan dit weer doen.
Elmarie D - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie slaapplek vir 'n vinnige in en uit Skukuza. Nie baie vriendelike ontvangs by die kantoor nie.
Maria S - Jan 2020
Algehele gradering
Soveel wild gesien en baie warm gekry. Bring 'n air-con as jy kamp.
Santa K - Nov 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Maria Zsuzsanna F - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing experience!
Wolfgang A - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderful stay.
Krassimir S - Nov 2019
Algehele gradering
Good location, nice and very clean, offering everything for an enjoyable stay.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Helmut Wilhelm H - Sep 2019
Algehele gradering
It was a nice stay.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Ian K - Mei 2019
Algehele gradering
A good stay.
Andre G - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam verrassend.
David F - Apr 2019
Algehele gradering
A wonderful place to stay, had a great experience.
Theuns D - Apr 2019
Algehele gradering
Wow.
Magriet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Danielle G - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik gekamp, baie dankie!
Hennie W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie oud binne, kort opgradering.
- Kapasiteit: 1125 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skukuza-weg, Krugerwildtuin, Hazyview, 1350, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom