Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Anton S - Apr 2024
Algehele gradering
Vredevol.
Elize W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie vir al jou moeite, julle gee vir die gaste 'n ekstra tree.
Ansie V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Louis M - Feb 2024
Algehele gradering
Puik verblyf.
Hilmar W - Jan 2024
Algehele gradering
Bernadette und Steven haben uns vorzueglich behandelt und versorgt.
Carol-ann S - Des 2023
Algehele gradering
A memorable and special family week in the bush.
Lees meerEmelia J - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Andre F - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese bos atmosfeer.
Gerhard N - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig. Ontspannend.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Joni J - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful place to stay.
Charlize H - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, gemaklik en vriendelik.
Stefan W - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Abigail V - Jul 2023
Algehele gradering
Die natuurverblyf is mooi en rustig.
Lees meerLouis M - Jul 2023
Algehele gradering
Puik oornag.
Marius P - Jul 2023
Algehele gradering
Will return definitely again.
Chirese B - Jun 2023
Algehele gradering
Very nice and beautiful.
Chante E - Mei 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Johan W - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay, excellent host in Bernadette, everything you need for a relaxing breakaway! Will definitely visit again!
Chrissie V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Heerlike rustige kuier, het nuwe vriende ontmoet, gasvrou regte omgee mens, het my elke oggend ge-WhatsApp om te hoor of ek lekker geslaap het. Sal beslis weer soontoe gaan. Beveel dit aan vir enkellopendes. Dis veilig en jy sien baie diere.
Lees meerWillem P - Mrt 2023
Algehele gradering
Wildlife at your doorstep. Wonderful!
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Willem, hope you are well! Thank you so much for the awesome review. It was lovely meeting you all and I hope you visit SA again soon. Take care! Warm regards, Bernadette
Celeste O - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Erezana S - Nov 2022
Algehele gradering
Best experience! Wonderful service.
Helen T - Nov 2022
Algehele gradering
A perfect place of rest while game viewing in Kruger Park.
Deon V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese plek geleë in 'n ongerepte wildernisarea.
Jacques V - Okt 2022
Algehele gradering
Die instandhouding van die lodge word nie gedoen nie.
Karin B - Okt 2022
Algehele gradering
We felt at home! Friendly, kind, helpful, good service! Thank you!
Samantha R - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi netjies en alles wat jy nodig het.
Alet V - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing host, Bernadette, and friendly staff. Clean and great service.
Barney S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Tokkie T - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige stil plekkie.
Thinus G - Jul 2022
Algehele gradering
Goed.
Pierre N - Mei 2022
Algehele gradering
Had a lovely stay.
Mzwandile S - Mei 2022
Algehele gradering
It was pleasant and so quiet and peaceful, you can connect with nature.
Gert S - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi. Wat 'n ondervinding.
Martin L - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig. Lekker gebly.
Hein V - Mrt 2022
Algehele gradering
A relaxed and stimulating break away to remember.
Lees meerRudi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Het net een aand oornag, te kort vir deeglike opinie.
Teresa H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie blekker gewees.
Calli P - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Marijke S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic! The host made me feel welcome.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Marijke, Thank you so much for your kind words and excellent rating. It is much appreciated. It was a great pleasure meeting you and I am looking forward to seeing you again soon. I hope you recuperate from your surgery quickly and that you will be blessed for your kind heart always. Love Bernadette
Nicci B - Des 2021
Algehele gradering
Cosy!
Andre H - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, gerieflike verblyf.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Andre, hope you are well. Thank you for your kind words and review. I am so sorry not to have met you. I hope to see you and remedy that in the near future. All the best! Warm regards, Bernadette
Wynand B - Nov 2021
Algehele gradering
Bush breakaway.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Wynand, hope you are well. It was a great pleasure meeting you and your lovely family. I am so glad you enjoyed your stay. Thank you for the wonderful review. Warm regards, Bernadette
John M - Okt 2021
Algehele gradering
Bernaddete and her staff are darlings.
Lees meerSerenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi John, hope you are well. So sorry. I remember replying to your wonderful review, but see now there is no response. I must have pressed something incorrectly. I was definitely born before computers - haha! You have the most amazing family and it was really great meeting you all. Your little ones playing in the pool were adorable and I sincerely hope I get to see you and the family again in the future. Take care! Warm regards, Bernadette
Christa D - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Christa, hope you are well! Ruan was an absolute pleasure to have stayed at Serenity. Thank you for the awesome review. I hope we can be of assistance to you again in the future. Take care! Warm regards, Bernadette.
Meagan L - Okt 2021
Algehele gradering
Puik diens.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Meagan, hope you are well! I apologise for replying in English. It was a great pleasure meeting you and Shaun. Thank you for your kind words and review, especially in light of the fact that I had some not so quiet guests on the night of your stay. I hope to see you again in the future and next time to be able to put you in a larger room. Thank you for your support. Warm regards, Bernadette.
Hantie H - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hope you are well! Thank you so much! It really was awesome meeting someone who enjoys the bush as much as you do! It was an absolute pleasure having you at the Lodge and I hope to see you again in the future.
Lili W - Aug 2021
Algehele gradering
Travelled with overseas guests, we enjoyed our stay.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Lili, hope you are well. Thank you so much for your review! It was really great meeting you, Marisa, Joe, and Brendan. I am so glad you enjoyed your stay and look forward to seeing you again in the future. Take care and stay safe. Warm regards, Bernadette.
Retief V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker.
Gerda B - Jun 2021
Algehele gradering
Bernadette is baie vriendelik en sorgsaam.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Gerda, hoop dit gaan goed. Dankie vir u kommentaar en resensie. Ek het gekyk na die dinge wat u genoem het. Spieëls is bestel, ens. Ek hoop om u en Francois in die toekoms te sien. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Bly veilig. Groete, Bernadette.
Ina B - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus by Bernadette.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Ina, hope you are well! So sorry I didn't see your review. Thank you for your very kind words. It was wonderful meeting you and Pine and I hope to see you again in the future, next time for a longer stay. Take care and warm regards, Bernadette.
Hantie A - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Hantie, hoop dit gaan goed! Baie dankie vir die wonderlike resensie wat u gegee het. Ek is jammer dat ek dit nou eers gesien het! Ek waardeer u vriendelike woorde. Ek het dit geniet om u en u groep te ontmoet en hoop om u weer in die toekoms te sien. Pas jou op!
Hartlike groete,
Bernadette
Chales W - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful and relaxing surrounding and host goes out of her way to ensure your stay is pleasant.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Charles and Santie,
Thank you so much for your kind words and review. Having awesome guests like you makes running the Lodge so rewarding. It was an absolute pleasure meeting and hosting you. Hope to see you again in the future.
Warm regards,
Bernadette
Marlene N - Sep 2020
Algehele gradering
Average.
Gary F - Aug 2020
Algehele gradering
Amazing lodge.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Gary, thank you so much for your review! It was wonderful meeting you, Dany & Tony! Looking forward to you visiting again soon. Take care! Warm regards, Bernadette (SERENITY Du Bois Lodge)
Estelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Die verblyf by Serenity Du Bois Lodge was hemels.
Riaan C - Aug 2019
Algehele gradering
It was exactly as advertised on the site.
Marietjie D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker.
Serenity Du Bois Lodge se terugvoer
Hi Marietjie, hope you are well. Thank you so much for the lovely comments. It was wonderful meeting you and your family. Hope to see you again soon. Please send my warmest wishes to everyone. Take care. Warm regards, Bernadette
Dawid B - Sep 2018
Algehele gradering
Bernadette is the most amazing host. Wonderful lodge.
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Wanneer jy as 'n groep rustig in die natuur wil verkeer dan is hierdie die ideale plek om te wees.
Riki F - Mrt 2018
Algehele gradering
Nie aan te beveel nie.
Lees meerPieter P - Feb 2018
Algehele gradering
Great value for money.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Zelri-louise S - Okt 2017
Algehele gradering
Goed geleë en goed gesind.
Heinrich V - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Louis L - Des 2016
Algehele gradering
Du Bois Lodge will definitely see me again!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Du Bois Lodge sal my definitief weer sien!
Stapafstand van die rivier af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anso A - Okt 2016
Algehele gradering
Een aand was nie genoeg nie. Sal weer hier bly.
Maria K - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig na die stad.
Anna Cs D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker en sal dit beslis weer wil doen.
Nita B - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry.
Louis K - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het absoluut heerlik gebly by Du Bois Lodge!
Heidé J - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties, voel sommer dadelik tuis!
Steve P - Aug 2015
Algehele gradering
A comfortable stay!
Patrys H - Jul 2015
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Manie B - Jun 2015
Algehele gradering
Puik!
Louwrens R - Mei 2015
Algehele gradering
Pragtige kamers en vriendelike ontvangs deur Nick.
Heidé J - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lizelle F - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Adri L - Apr 2015
Algehele gradering
Puik, skoon, fantastiese plek.
Landie F - Apr 2015
Algehele gradering
Du Bois Paasnaweek .
Jan J - Mrt 2015
Algehele gradering
Du Bois Lodge is uitstekend toegerus.
Paul S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Petro B - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend. Beste gasheer!
Hennie P - Des 2014
Algehele gradering
Die ontvangs was goed, die opvolg was na wense en aangenaam!
Gerrie S - Des 2014
Algehele gradering
Luilekker 5-ster bestemming.
Danie S - Sep 2014
Algehele gradering
Was 'n groot seëning vir ons. Uitstekend, baie lekker gewees. Kamer uitstekend toegerus.
Pieter O - Aug 2014
Algehele gradering
Excellent, friendly service, will definitely come back
Pierre V - Jul 2014
Algehele gradering
Onvergeetlik lekker!
Steph D - Jun 2014
Algehele gradering
Moerse.
Jacques H - Mei 2014
Algehele gradering
Ontspanne en gerieflike verblyf.
Elizabeth V - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekend.
Hendri L - Apr 2014
Algehele gradering
Peace of mind and soul
Lerato M - Okt 2013
Algehele gradering
Home away from home
Annatjie B - Aug 2013
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike akkommodasie!
Erna V - Aug 2013
Algehele gradering
Heerlik gerus, sal beslis weer gaan.
Riana P - Apr 2013
Algehele gradering
Was heerlik, omgewing en wild awesome en geriewe (veral kombuis) is baie goed ingerig
Pieter L - Mrt 2012
Algehele gradering
Enjoyable.
Johnrie C - Mrt 2012
Algehele gradering
Paradise in the Bush
Rob V - Jan 2012
Algehele gradering
Beautiful lodge, great hospitality
Barbara V - Jun 2011
Algehele gradering
Delightful Accommodation! Will repeat the visit. Barbara & Family.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 4604, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom