Shambala Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 27 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 170R1 053 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shambala Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n lowerryke woonbuurt in Durbanville. Dit bied gerieflike en ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n aparte ingang. Elke slaapkamer het dubbelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die woonstel spog met 'n ruim oopplan-area met 'n sitarea, kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Verder het gaste toegang tot komplimentêre WiFi, 'n klein tuin en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan in die nabye parke stap of die bekoorlike winkels, restaurante en kafees verken. Natuurliefhebbers sal die skilderagtige landskappe en voetslaanroetes in die area waardeer. Gaste kan ook wynproe by die nabye wingerde.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Shambala Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap