Shutzenhaus Guest House
- Kapasiteit: 55 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shutzenhaus Guest House bied gerieflike B&B in 'n rustige omgewing in Keetmanshoop in die suide van Namibië. Dit is 'n ideale wegspringplek vir diegene wat die Mesosaurus-fossielroete, Kokerboomwoud en Giant's Playground wil verken.
Verblyf word in 26 gastekamers gebied wat elkeen toegerus is met koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Daar is braaigeriewe, 'n privaat kroeg, 'n à la carte-restaurant, middagetes vir groepe op versoek en konferensiegeriewe vir klein- tot mediumgrootte-groepe.
Keetmanshoop staan bekend vir sy kokerboomwoude en geërodeerde rotsformasies en is 'n gewilde bestemming.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pastoriestraat, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Shutzenhaus Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Keetmanshoop Karas Namibië
- Kapasiteit: 55 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat, Keetmanshoop, 0000, Karas