South Post at Kruger
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Isabel D - Mei 2024
Algehele gradering
Views are breathtaking.
Jurgens H - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende uitsig en lieflik stil.
Arthur C - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice and very hit.
South Post at Kruger se terugvoer
Hi Arthur.
Thank you for your review. Our lady cleans once a day, but we will definitely talk to her.
Regards,
Jesse
Michele M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
South Post at Kruger se terugvoer
Thank you so much. We look forward to welcoming you again!
Vivienne L - Nov 2023
Algehele gradering
Super would definitely go back. Would recommend to anyone!
South Post at Kruger se terugvoer
I'm so glad you enjoyed it. Look forward to welcoming you again.
Antoinette L - Okt 2023
Algehele gradering
Ligging perfek.
South Post at Kruger se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gebly. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Carel V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, ons wou almal graag langer bly, maar moes terug werk toe.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Melissa J - Jun 2023
Algehele gradering
Stilte vir die siel, natuurmooi, vrede. Alles wat mens nodig het om te rus.
Rhone R - Jun 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel, met 'n kampvuur reg langs die krokodil rivier. Beste view in Marlothpark.
South Post at Kruger se terugvoer
Groot plesier.
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Michael S - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
South Post at Kruger se terugvoer
It was wonderful having you. We look forward to you guys visiting us again.
David B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
South Post at Kruger se terugvoer
Thank you. We look forward to welcoming you again.
Deon V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging en die fasiliteite is puik.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Donovan V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies, alle geriewe is puik.
South Post at Kruger se terugvoer
Ons sien baie uit om julle weer te verwelkom.
Andre V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Mandri O - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.
Elize F - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
South Post at Kruger se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien gou weer.
Veronica F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie bly. Sien uit om julle weer te sien.
Herman P - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom
Eustace J - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig, wonderlike ligging.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie bly. SIen uit om jou weer te sien.
Karin P - Jul 2022
Algehele gradering
Woorde kan nie beskryf nie!
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit om julle weer te sien
Groete.
Jesse
Neil H - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit om julle weer te sien!!
Groete
Jana T - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Patricia J - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjies plek. In 'n wonderlike omgewing.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop om julle weer te sien.
Hendrik E - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging vir die natuurliefhebber. Die Cottage se kombinasie van kombuis, stoep en braai is ideaal.
Lees meerSouth Post at Kruger se terugvoer
Hi Hendrik
Baie dankie. Ons probeer altyd om al die ander gaste rondom ons te herinner dat hulle nie mag lawaai nie. Soms is daar ongelukkig 'n groep wat nie omgee oor die natuur nie.
Ons is bly julle sal weer kom kuier.
Bets V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties! Gaan definitief weer.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!!
Msgda B - Jan 2022
Algehele gradering
Die kombuisarea moet 'n ordentlike aircon kry. Die breekgoed moet vervang word. Die badmatte is vervang nadat ek gekla het. Daar kort bolakens.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons Sal verseker kyk na wat ons kan verbeter.
Groete
Charmain B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek en vakansie.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te sien.
Elinda M - Jul 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde!
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit vir julle volgende kuier.
Vanya T - Jun 2021
Algehele gradering
Bosveldvrede met 'n uitsig.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer hier te he.
Dewan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel, ligging is perfek.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Elinda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie en uitsig!
Pieter F - Feb 2021
Algehele gradering
Altyd 'n gunsteling. Sal weer en weer en weer terugkom.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer hier te he.
Groete
Isak R - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Lees meerEsther E - Des 2020
Algehele gradering
Die verblyf was wonderlik!
South Post at Kruger se terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Ons sien uit om jou weer hier te he.
Groete
Cal T - Des 2020
Algehele gradering
Lovely spot. Well equipped. Great view.
Lees meerSouth Post at Kruger se terugvoer
Thank you very much.
We look forward to welcoming you again.
Kind regards
Mandy B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek!
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie
Ons sien uit om julle weer hier te he.
Groete
Driekie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en fabulous.
South Post at Kruger se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier!
Walli M - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely situation facing Crocodile River; modern cottage, clean, good kitchen facilities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige situasie wat oor die Krokodilrivier uitkyk; moderne huisie, skoon, goeie kombuisgeriewe.
Mooi kothuis in 'n aangename toestand. Het in vorige verslae oor muwwerige stortgordyn gelees - dis steeds daar. Installeer dalk 'n geseëlde deur? Badmatjie vir stort en nuwe handdoeke vir die badkamer word aanbeveel. Een voet van die bed het afgebreek. Het aan die eienaar gerapporteer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Diana V - Jul 2019
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Elritia L - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring. Die akkommodasie was luukser as wat ons verwag het.
Lisa J - Apr 2019
Algehele gradering
Goed geleë, skoon en gerieflik vir twee.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Annette N - Feb 2019
Algehele gradering
Kan nie vir beter ligging vra nie. Puik.
Nicolene E - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik.
Gerda G - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, mooiste uitsig.
Anzel S - Jan 2019
Algehele gradering
Geen verwelkoming, nie kindervriendelik nie, swak kliëntediens.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Theunis N - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en swembad was heerlik na warm dag.
Lees meerRenate V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en pragtige uitsig oor die wildtuin.
Minnie P - Okt 2018
Algehele gradering
Puik geleë, bekyk wild vanaf stoep.
George G - Sep 2018
Algehele gradering
Beste ligging in Marloth.
Lees meerStander K - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie kort tyd daar maar was heerlik.
Danie D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed toegeruste huis, goeie ligging.
Monty S - Sep 2018
Algehele gradering
Regtig waar uitstekend.
Jaques S - Aug 2018
Algehele gradering
Bushveld perfection.
Peter N - Aug 2018
Algehele gradering
Game reserve view.
Lees meerMarisca M - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lekker tydjie!
Marie S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, netjies en ligging perfek.
Saritha M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus. Hoogs aan te beveel.
Ton S - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic view!
Tinus B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en baie mooi uitsig.
Lees meerLeon D - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en die huis het alles wat mens nodig het en verder is Debbie `n wondelike gasvrou en het absoluut tuis laat voel.
Lees meerMike P - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Ria N - Apr 2018
Algehele gradering
Puik, vriendelik en behulpsaam.
Phillip V - Apr 2018
Algehele gradering
Waarlik die moeite werd.
Ané H - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker naby die Kruger se hekke.
Gabriela F - Mrt 2018
Algehele gradering
A wonderful place at the Crocodile River.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Jolanda A - Des 2017
Algehele gradering
Very nice house with great view.
Linette H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, beste uitsig op die rivier en wonderlike gasvryheid.
Lees meerSue V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier en perfekte ligging.
Johan D - Okt 2017
Algehele gradering
Die beste uitsig oor die rivier.
Liechelle P - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Dolf J - Okt 2017
Algehele gradering
Ek sal sê baie goed. Die ontvangs van die eienaars was uitstekend.
Johmare B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met alles wat nodig is.
Nico F - Sep 2017
Algehele gradering
Die ideale plek om af te skakel!
Ina D - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Tollie B - Aug 2017
Algehele gradering
Voortreflik!
Verna M - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Philip S - Jul 2017
Algehele gradering
Presies waarvoor ons verwag het.
Corette H - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en goeie ligging.
Julia V - Jun 2017
Algehele gradering
Puik verblyf, goeie waarde vir geld.
Gary L - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent Value.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik waarde.
Die akkommodasie is baie goeie waarde vir geld. Die eenheid was skoon en goed uiteengesit en die mense was vriendelik en het ons op ons gemak laat voel. Die Boslapa het sy eie buitekombuis, dis lekker prakties en goed deurdink en dit het definitief bygedra tot ons bosveldervaring. Ek beveel dit definitief aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lies V - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Gideon C - Feb 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld in die Laeveld, skoon en netjies.
Lees meerKinnie A - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Elna V - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Heeltemal privaat. Sal dit aanbeveel.
Cornell D - Jan 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie was puik.
Pauline P - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik om in jou stoel op die stoep te sit en direk in die Krugerwildtuin te sien!
Desiree V - Okt 2016
Algehele gradering
Vyfster-akkommodasie.
Willie S - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam verras gewees.
Lizeth D - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Ronelle G - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflike blyplek met uitsig op Krokodilrivier.
Ans G - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Emogene K - Mrt 2016
Algehele gradering
An amazing time with good accommodation and the feeling of being in the Park itself.
Irene J - Mrt 2016
Algehele gradering
Compleet huisje op prachtige locatie!
Pieter F - Feb 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Arlene B - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Matilda W - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige huisie!
Dania M - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker, was net te kort!
Marga B - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het 6 nagte in die chalet gebly.
Alta D - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie rustig.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Seekoeistraat 3222, Marloth Park, 1340, Mpumalanga