Sparrow 615
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine G - Mei 2024
Algehele gradering
Private, perfectly equipped, spotless and welcoming.
Sparrow 615 se terugvoer
Charmaine and her spouse were friendly guests and left the unit in perfect condition. We would recommend them as guests to anyone. We would love to welcome you back at Sparrow 615 in the future. Sparrow Regards, Marina
Jaco R - Mei 2024
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Sparrow 615 se terugvoer
Jaco is 'n aangename gas wat vriendelik gesels het en baie mooi na ons stukkie hemel op aarde gekyk het. Die eenheid is vlekloos gelaat en ons sal Jaco as 'n gas aanbeveel. Jaco, ons verwelkom jou graag weer terug by Sparrow 615 in die toekoms. Sparrow-groete, Marina
Precious L - Apr 2024
Algehele gradering
The place was clean and beautiful.
Sparrow 615 se terugvoer
Precious and her friends left the unit as they received it, clean and neat. Thanks for taking such good care of the furniture and equipment that are provided to ensure a luxurious visit. Your comment is noted, thank you. Please note that the unit is classified as a self-catering unit, therefore, essentials are provided for comfort upon arrival. Everything required for a stay longer than two nights needs to be provided by the guests. We would like to welcome you back at Sparrow 615. Sparrow Regards
Michelle B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerSparrow 615 se terugvoer
Michelle, we do our best to ensure our guests have a comfortable and special time during their stay. It is important to us that our units are clean and well-equipped to guarantee a 'home away from home' feeling. The fenced-off garden is for protection reasons as some guests rate their safety higher than direct interaction with the animals, which can be interacted with when exiting the gate. We would like to welcome you back at Sparrow 615 in the future.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Lica V - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful home! Has everything you need.
Sparrow 615 se terugvoer
It is our aim to ensure that our guests get the best value for money and have the luxuries at home whilst relaxing in the bush. We would love to welcome you back at Sparrow 615.
Marinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Gasvryheid, rustig, heerlik!
Sparrow 615 se terugvoer
Ons poog daarna dat ons gaste rustig kan ontspan, privaatheid geniet, maar terselfdertyd veilig voel. Dankie vir jou ondersteuning, hoop om jou gou weer te sien. Sparrow-groete
Annatjie B - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige bosveld atmosfeer in 'n baie netjiese en skoon plek.
Sparrow 615 se terugvoer
Ons poog om elke gas se kuier by Sparrow 615 as besonders te onthou. Dankie vir jul ondersteuning, hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Sparrow-groete
Frans D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sparrow 615 se terugvoer
Ons is bly jul het lekker gekuier en dankie dat ons jul weer in die toekoms by Sparrow kan verwelkom.
Hennie En Martie T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike vakansie verblyf.
Sparrow 615 se terugvoer
Ons is bly julle kon die natuur, die bos en die tuin-oase geniet. Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons hoop julle kom gou weer kuier by Sparrow 615.
Glynis S - Des 2023
Algehele gradering
Beyond exceptional.
Sparrow 615 se terugvoer
Hi Glynis, it was such a pleasure to host you and your companions at Sparrow 615. We would love to welcome you back in the future. Regards, Marina
Fransien C - Nov 2023
Algehele gradering
Hemels.
Sparrow 615 se terugvoer
Fransien, ons is bly jul kon die rustigheid wat Sparrow 615 bied, geniet. Ons sal jul en jul vriende weer in die toekoms daar wil verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Frans D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker gekuier.
Sparrow 615 se terugvoer
Frans, ons poog om ons gaste tuis te laat voel en hul kuiertjie so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Ian P - Okt 2023
Algehele gradering
Die ligging was baie goed vir ons daaglikse besoeke aan die Kruger wildtuin.
Sparrow 615 se terugvoer
Ian, ons is bly dat julle die verskil wat die waaiers en lugreëling gemaak het in die warm weer, geniet het en ook dat die kragomsetter die uitdagings met beurtkrag die hoof kon bied. Ons poog daarna om ons gaste so gerieflik en gemaklik as moontlik te laat ontspan en die kuiertjie ten volle kan geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Sparrow-groete.
Yvette H - Aug 2023
Algehele gradering
Was an amazing unit to stay in.
Sparrow 615 se terugvoer
Yvette, it was a pleasure to host you and Enrico and that Sparrow 615 delivered to your and your kids needs. We are looking forward to welcome you back in the future. Sparrow Regards, Marina
Veronica S - Aug 2023
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Sparrow 615 se terugvoer
Veronica, dankie vir al die positiewe aanmerkings tydens jul kuiertjie by Sparrow 615. Ons is bly jul kon die rustigheid geniet terwyl jul slegs 'n hanetreetjie van al die plekke was wat jul graag wou besoek. Baie dankie dat jul so mooi na ons plekkie gekyk het, ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms by ons oase in die bos te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Andries M - Aug 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike netjiese, stil en rustige plek.
Sparrow 615 se terugvoer
Andries, ek is bly jul kon rus vind by ons oase weg van die stad se gewoel en rekenaars wat 'n mens se energie tap. Ons is bly jul kon lekker uitrus en batterye herlaai tydens jul kuiertjie. Ons sien daarna uit om jul in die toekoms, soos genoem, weer by ons oase te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Johann G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier en dit baie geniet.
Sparrow 615 se terugvoer
Johann, ons is bly julle het dit geniet om tuis te gaan in die eenheid wat as basis gedien het vir jul kuiertjie hoofsaaklik aan die wildtuin. Ons doen ons bes om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel tydens hul kuiertjies en dat die beurtkrag uitdagings uitgeskakel was met ons inverter stelsel. Dankie vir die voorstelle wat julle aan ons gerig het, ons waardeer positiewe kritiek en sal dit beslis in ag neem vir die toekoms. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Corne V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en luuks.
Sparrow 615 se terugvoer
Dit was vir ons 'n groot plesier om vir Corné en haar man by Sparrow 615 te kon akkommodeer. Ons poog om ons gaste se verblyf so gerieflik en spesiaal as moontlik te maak. Ons hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Rikus J - Jul 2023
Algehele gradering
Salig vir die siel.
Sparrow 615 se terugvoer
Rikus, dit was vir ons 'n plesier om vir jou en jou vrou by Sparrow 615 te akkommodeer. Ons poog om die kuiertjie daar so gerieflik en spesiaal as moontlik te maak en is bly jul kon die boma, braai en dartboard geniet, asook die gerief van volle DStv en verblyf sonder beurtkrag uitdagings. Ons hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Hilary R - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en modern plekkie.
Sparrow 615 se terugvoer
Hilary, ons is bly jul het jul wegbreek kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Estelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Sien sterre
Lees meerSparrow 615 se terugvoer
Dankie Estelle en Riaan vir die mooi resensie oor ons kuier-plekkie. Ons is bly jul kon rus vind na julle besige tyd met die rolbal en die stilte, rus en vrede in die bosveld geniet. Ons het lekker gekuier en gesels en het sommer vriende gemaak. Dankie vir jul ondersteuning, ons hoop om jul en jul familie in die toekoms weer by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Gans en Marina
Karina S - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful, neat and has everything you need.
Lees meerSparrow 615 se terugvoer
Good Day Karina. Thanks for the positive feedback after your stay at Sparrow 615. We are glad that you enjoyed the relaxing atmosphere and privacy. We will surely look into setting the gas geyser at a higher temperature since the season are changing to cooler conditions, even at Marloth Park. Thanks for bringing this under our attention, much appreciated. Looking forward to welcome you again in the future. Sparrow-regards, Marina
Andries B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons poog om ons eenhede so skoon en gemaklik moontlik te maak sodat ons gaste hul welverdiende vakansie kan geniet. Sparrow groete, Marina
Lorraine B - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing, amazing, amazing.
Sparrow 615 se terugvoer
Goeiemiddag Lorraine.
Baie dankie vir jou amazing terugvoering. Ons is dankbaar dat ons aan al jul vereistes kon voldoen en dat die wild vir jul kom kuier het, dit is die hoof rede hoekom ons daar gaan ontspan in die vrede en rustigheid. Ons hoop om julle en jul familie spoedig weer by Sparrow 615 te verwelkom.
Sparrow-groete,
Marina
Alex B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike rus en verblyf-ervaring.
Sparrow 615 se terugvoer
Alex, ons is dankbaar dat julle die rustydjie by Sparrow 615 gerieflik en rustig ervaar het. Ons hoop om jul, asook familie en vriende weer in die toekoms hier te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Hester V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en baie geniet.
Sparrow 615 se terugvoer
Goeienaand Hester
Ons is bly julle het die kuiertjie by ons geniet en dat dit diere julle elke oggend begroet het. Ons verwelkom julle graag weer gou by Sparrow 615.
Sparrow-groete,
Marina
Charmain H - Mrt 2023
Algehele gradering
Awsome!
Sparrow 615 se terugvoer
Goeiemiddag Charmain. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is dankbaar dat ons aan julle behoeftes kon voorsien en dat julle die eenheid gerieflik gevind het om julle kuiertjie hier ekstra spesiaal en ontspanne te laat verloop. Ons hoop om julle en jul vriende en familie in die toekoms weer hier te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Mariska B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker huis.
Sparrow 615 se terugvoer
Goeiemiddag Mariska. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is dankbaar dat jul die huis gerieflik gevind het. Ons hoop om julle, jul vriende en familie in die toekoms weer by Sparrow te verwelkom. Sparrow-groete, Marina
Hennie P - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Sparrow 615 se terugvoer
Goeiedag Hennie
Baie dankie vir jou terugvoering en ook dat jy die eenheid so netjies gelaat het. Ons poog daarna om 'n puik diens aan ons gaste te bied. Ons hoop om jul en jul vriende weer in die toekoms daar te verwelkom.
Groete, Marina
Marius E - Jan 2023
Algehele gradering
Die heel beste.
Sparrow 615 se terugvoer
Goeiedag Marius. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou spoedig weer by Sparrow 615 te verwelkom. Groete Marina
Bianca A - Jan 2023
Algehele gradering
Had a fantastic stay!
Sparrow 615 se terugvoer
Good day Bianca, thank you for your recommendation to future guests. Hope to welcome you again soon. Kind Regards, Marina.
Bernelea K - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese woning (Kothuis 2).
Christina B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Sparrow 615 se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en die swembad geniet het. Verwelkom julle graag weer by Sparrow 615. Groete, Gans en Marina
Gerhard O - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en die eienaars is baie gasvry.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie, Gerhard. Ons poog om ons gaste met gasvryheid te verwelkom.
Gans & Marina
Johan W - Sep 2022
Algehele gradering
Alles meer as 100%.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie, ons is bly jul het die rustigheid geniet. Ons sien daarna uit om jul on die toekoms terug te verwelkom. Gans en Marina.
Mariana K - Aug 2022
Algehele gradering
10/10 vir Sparrow 615.
Sparrow 615 se terugvoer
More Mariana, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons poog om ons gaste se kuier so gerieflik en besonders as moontlik te maak. Sien uit na jul volgende kuiertjie by ons. Mooi loop. Sparrow-groete
Jakes J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik met goeie kuierareas. Goed toegerus.
Sparrow 615 se terugvoer
Ons is bly jul het die privaatheid en kuier-areas geniet. Ons poog om ons gaste se wegbreek kuiertydjies so gerieflik en privaat te hou sodat hul die bos en stilte kan ervaar en geniet. Hoop om jul gou weer te sien!
Wynand S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
Sparrow 615 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer van jul ervaring. Ons poog om die eenheid skoon en netjies en goed toe te rus vir die beste onstpanning van ons gaste. Die wilde diere wat 'n draai kom maak, is beslis 'n bonus. Hoop om jul gou weer te sien!
Sakkie P - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike rustig, skoon and baie goed ingerig.
Sparrow 615 se terugvoer
More Sakkie, baie dankie vir die terugvoering. Ons poog om 'n wegbreek vir gaste onvergeetlik te maak. Ons verwelkom jul graag terug vir 'n volgende kuiertjie. Mooi loop.
Henry L - Jul 2022
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerSparrow 615 se terugvoer
Die eenheid was tot voor die betrokke bespreking voltyds uitverhuur. Ons doen ons bes om op die tekortkominge te reageer en waardeer die terugvoer om die eenheid vir toekomstige gaste meer gerieflik te maak. Ons gaste het ook ons kontak nommer en geen melding van tekortkominge was aan ons uitgewys om dit so spoedig moontlik reg te stel nie. Ons vra nietemin vriendelik om verskoning vir die ongerief wat jul moes ervaar.
Lood B - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker.
Sparrow 615 se terugvoer
Lood en gesin. Ons is bly julle het jul kuiertjie by ons huis in die bos geniet, sowel as die swembad en braai geriewe. Ons sien daarna uit om julle terug by Sparrow 615 te verwelkom. Vriendelike Groete, Gans en Marina
Denise N - Jul 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing. Awesome stay.
Sparrow 615 se terugvoer
Eugene and Denise, thanks so much for the lively chats during your stay and we are pleased that you have enjoyed your stay. We're looking forward to see you soon again! G & M
Wessel V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim. Alles wat jy wil hê vir 'n vakansie.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons poog om families se kuiertjies so gerieflik en rustig as moontlik te maak. Hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom. G en M
Gert B - Jul 2022
Algehele gradering
Eenheid was baie netjies en skoon. Baie goed geleë. Baie stil gebied en naby aan die wildtuin. Baie goeie ruskans gehad. Eienaar het geskakel om te bevestig dat ons tevrede is met alles. Sal definitief die plek aanbeveel.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Bly jul het jul wegbreek geniet. Hoop om jul binnekort weer terug te verwelkom. Groete G & M
Anneke C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Sparrow 615 se terugvoer
Baie dankie vir jul eerlike opinie, en die netheid waarin jul die Cottage gelaat het met jul vertrek. Ons sien daarna uit om jul 'n volgende keer te verwelkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrow-weg 615, Marlothpark, 1321, Mpumalanga