Spring Rock Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Mbombela (Nelspruit).
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea het 'n enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank.
Die onderste oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en 'n eetarea. Die leefarea en die solder lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omliggende omgewing.
Braageriewe en 'n vuurput langs die stoep is beskikbaar en daar is ook 'n swembad.
Die plaas bied verskeie doendinge soos voëlkyk, visvang, bergfietsry, voetslaan, perd-interaksie en nog vele meer.
Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Spring Rock Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ngodwana Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Houtboshoek-plaas, Langs die N4, Alkmaar, 1200, Mpumalanga