Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Samantha O - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Een nag oorslaap. Heel OK gewees, dankie.
Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Jacob P - Jul 2023
Algehele gradering
Slaapplek was OK, het ons totaal manne gehuisves.
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Atilda S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hazel V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was rustig.
Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
William B - Sep 2021
Algehele gradering
Very goof
Lees meerWessel S - Sep 2021
Algehele gradering
Glad nie luuks nie, maar alle basiese geriewe is daar.
Erika L - Aug 2021
Algehele gradering
Cold.
Jan En Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi huisie. Skoon en veilige parkering.
Zenith L - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker plek.
Gabriel V - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Vir oornagverblyf is dit perfek.
Mariette B - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Flip L - Sep 2020
Algehele gradering
Goed ontvang en verblyf was betyds gereed.
Adri V - Sep 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
Kobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Die heerlikheid van die omgewing en rustigheid van ligging het gesorg dat ons lekker kon uitrus.
Peter H - Sep 2019
Algehele gradering
Klein maar baie netjies en alles wat mens wil hê vir net een nag se oorslaap.
Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters se terugvoer
Baie dankie, Peter H. Ons waardeer u positiewe terugvoering.
Kobus P - Aug 2019
Algehele gradering
Hierdie plek is heeltemal onder standaard en absoluut te hoog geprys.
Michele M - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 37, Springbok, 8240, Noord-Kaap