Sugarlands Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Burnice J - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sariëth M - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die natuurskoon is verskriklik mooi.
Lizette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies skoon en rustig!
Cobus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Louise R - Jan 2024
Algehele gradering
Good value for money. Recommended.
Yuri G - Jan 2024
Algehele gradering
Reading, quiet, walking, sleeping, birdwatching.
Zene G - Des 2023
Algehele gradering
Food for my soul.
Diane B - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing, cosy, quiet.
Melissa G - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful tranquility
Karen L - Jul 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Wanda R - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Andre L - Jun 2023
Algehele gradering
Idilliese plaaswegkruipplekkie on die Natalse Middellande.
Productive Systems (pty) Ltd L - Jun 2023
Algehele gradering
Akkommodasie is skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar oornag.
Carmen K - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful and private. We just loved staying at Sugarlands Cottage and we can't wait to be back.
Stephan V - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi bestemming met 'n wonderlike blyplek.
Ruan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal Sugarlands Cottage enige dag aanbeveel. Kate het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer toe ons laat die aand eers kon inklok. Die kothuis bevat alles wat mens nodig het om gemaklik te kan oornag. Kothuis is ook skoon en netjies.
Mandy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Victor T - Mrt 2023
Algehele gradering
Beslis 'n wenner slaapplek, goeie waarde!
Lees meerJoanet D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie goeie ervaring.
Hettie B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing.
Patricia G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer in 'n goed uitgeruste huisie.
Jp T - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Naomi H - Jun 2022
Algehele gradering
Spectacular view of the surrounding farm.
Jaco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Cute cottage in the midlands.
Etienne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriedelike ontvangs.
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Madeleine C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier met die mooiste uitsig.
Chelcea S - Feb 2020
Algehele gradering
What an absolute delight of a place! I would highly recommend this quaint and tasteful cottage to anyone visiting the Midlands.
Janis T - Des 2019
Algehele gradering
Slow down at this beautiful, tranquil farm cottage on a dam, ideal for a break from that busy life.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg 78, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom