Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus P - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Perfekte rusplek as mens net wil oornag of vir 'n paar dae wegbreek.
Ebert M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar.
Sheila S - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, stylish, perfect for stay-overs.
Annelda V - Des 2023
Algehele gradering
Oulike plek vir oorslaap oppad kus toe.
Veronika D - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable, clean stay.
Gabriela B - Des 2023
Algehele gradering
Good.
Claire B - Des 2023
Algehele gradering
Ultra convenient and comfy.
Arnold D - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wenner.
Jacques D - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. My seun kon in die gimnasium oefen en ons het lekker geswem.
Kathrin B - Okt 2023
Algehele gradering
Everything excellent except for the young male at reception.
Derik S - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik.
Martin M - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek wat vir ons behoefte.
Sundowner Lodge se terugvoer
Hi Martin, baie dankie vir die goeie resensie. Dis altyd aangenaam om sulke terugvoering te ontvang.
Liezl G - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies!
Jurie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekke oornag destinasie.
Sundowner Lodge se terugvoer
Beste Jurie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons n groot plesier om julle hier te he. Tot volgende keer.
Lisa V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker.
Sundowner Lodge se terugvoer
Hi Lisa. Baie dankie vir jou awesome resensie. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer by ons te sien.
Derick J - Jan 2023
Algehele gradering
Sal weer daar oorslaap.
Sundowner Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie en terugvoering Hendrik.
Christelle V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Sundowner Lodge se terugvoer
Hello Christelle, baie dankie vir julle resensie, en baie dankie dat julle die kamer so netjies vir ons gelos het. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Tot volgende keer.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Dehan V - Nov 2022
Algehele gradering
Affordable and clean, easy to find, suitable for overnight stay.
Sundowner Lodge se terugvoer
Good afternoon, Thank you for your review. Unfortunately Piet Retief is hit *HARD* with Eskom and Internal (Municipal) loadshedding (17-20 hours at a time), and even though we do have solar and generators for our guest's convenience, we do struggle with network and the internet because of power interruptions at service providers. Tower batteries only last a certain amount of hours, and with loadshedding as bad as ours, the local lowers and network providers have trouble getting the batteries charged because electricity is only on for 30 minutes at a time...if we're lucky.
This results in emails "disappearing" and often not received, phones not working (landlines and cellphones), etc.
We apologize for the inconvenience.
Madelein F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, baie mooi, sal weer by die Sundowner Logde bly.
Sundowner Lodge se terugvoer
Hi Madelein, baie baie dankie vir jou resensie. Sien uit om julle in die toekoms weer te sien.
Mahomed G - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent honeymoon suite.
Mercia B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Christelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Sundowner Lodge se terugvoer
Hi Chantelle,
Baie dankie vir die mooi resensie!
Ons sien uit om julle weer hier by ons te hê.
Marieke D - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was baie tevrede!
John M - Des 2020
Algehele gradering
Very relaxing, seeing animals roaming around the cabin was interesting.
Janine N - Des 2019
Algehele gradering
Dis 'n mooi plek.
Theresa L - Des 2019
Algehele gradering
Kamer was vuil, ontvangs onvriendelik.
Alida B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige en ruim log cabins met lekker uitsig oor die natuur!
Arno C - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Elaine H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike netjiese oord. Bo verwagting!
Jacques S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, waarde vir geld.
Olga G - Nov 2017
Algehele gradering
Perfect for stay over.
Etienne H - Okt 2017
Algehele gradering
Ideale plek om oor te slaap of selfs vir 'n paar dae verblyf.
Frans B - Okt 2017
Algehele gradering
Self-help eenhede ruim en netjies. Waarde vir geld.
Elmari B - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het Sundowner Lodge gebruik vir oornagverblyf op ons vakansieroete na Hluhluwe Imfolozi Wildreservaat.
- Kapasiteit: 86 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom