Sunrise Deck
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 540R3 859 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunrise Deck is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en bedrywige kompleks oorkant Surfer's Corner by Muizerberg se strand. Hierdie woonstel bied asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en leefarea, wat die rustige atmosfeer van die lewe langs die see skep.
Hierdie woonstel is geskik vir 6 volwassenes of 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel vir 6 gaste en die aangrensende sitarea bied 'n gemaklike en elegante sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Premium DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die see. Die woonstel het gratis WiFi en daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunrise Deck het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap