The Fox's Lair
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Grant H - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Ben S - Sep 2023
Algehele gradering
Nice peaceful place. The host was very friendly and welcoming.
Stephanie B - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Mareth T - Mei 2023
Algehele gradering
Baie ruim, stil en sentraal!
Randal S - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful stay.
Samantha M - Okt 2022
Algehele gradering
Wingerde was 'n aangename verrassing. Pragtig.
Galaletsang Avril M - Okt 2022
Algehele gradering
It's was so peaceful and the assistance was very helpful in all.
Sarah-Jane J - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful farm stay in a comfortable spot within easy distance to various locations.
Victoria G - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik!
Lees meerSinead L - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful location, close to Augrabies Falls.
Glen I - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf. Ekstras in hoofslaapkamer. Gasvrou baie vriendelik. Het ons terdeë geniet.
Lh V - Feb 2022
Algehele gradering
Our visit to Fox's Lair was fantastic. We got lost trying to find the place but Louis came to meet us along the way.
Hester S - Aug 2021
Algehele gradering
Luuks en ver weg van stadslawaai.
Ansie C - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf op pad na Namakwaland of vir besoek aan Augrabieswaterval.
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik buite die dorp.
Lees meerAdv V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephanie L - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaar.
Roux V - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Lees meerVanessa S - Sep 2019
Algehele gradering
Nice and close to Augrabies National park and pet friendly.
Kathi D - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Koos M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker op 'n druiweplaas.
Marlize G - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek!
Hannes K - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en bekostigbaar.
Bartus O - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese oorslaap plek.
Ryza S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Marietjie V - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi en goed ingerigte eenheid met pragtige en suite-badkamers is vir my sommer 'n groot bonus.
Nanette K - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en lekker ontspan. Sal beslis weer daar wil gaan bly.
Henriette D - Apr 2017
Algehele gradering
Fox's Liar was baie skoon, netjies en uitstekend toegerus. Die woonstel is reg oorkant die eienaar se huis en hulle honde wat snags blaf was 'n groot probleem vir ons.
Lees meerRonel E - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters aangenaam!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Lair Trust Plaas, Langs die R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap