- Kapasiteit: 31 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R633 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Old Mill Hotel bied gasteverblyf in Machadodorp. Dit is gerieflik geleë vir gaste wat tussen O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die Krugerwildtuin reis.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes en in selfsorgopsies. Die individueel versierde kamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.
Daar is 5 chalets wat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer en 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin het.
Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 5 volwassenes in 2 kamers wat 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens bevat. Verder het die kothuis 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n badkamer. Daar is braaigeriewe op die stoep wat 'n uitsig oor die tuin bied.
Bykomende geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer, 'n kroeg en 'n braai-area in die hoofgebou in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mmaphuthi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink The Old Mill Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Machadodorp Platorand Mpumalanga
- Kapasiteit: 31 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom