The Orpen Kruger
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
-
Vanaf
R7 130R4 991 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Orpen Kruger is 'n pragtige lodge op die drumpel van die Krugerwildtuin en Manyeleti Wildreservaat. Dié safari-lodge grens aan albei lodges met minder as 100 m vanaf elke hek, en is ideaal vir 'n bosveld-wegbreek met 'n geliefde.
Dié lodge bied verblyf in 10 chalets wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Elke chalet het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n spieëltafel en 'n koffiestasie met 'n yskassie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Verder het elke chalet 'n buitestort en -bad.
Gaste het toegang tot die lodge se uitgestrekte sitarea en eetarea. Die hooflodge het ook 'n asemrowende swembadarea wat 'n uitsig oor die omliggende bosveld bied. Daar is 'n boma met 'n vuurput waar gaste saans met 'n skemerkelkie kan kuier.
Hierdie lodge, bekend vir sy goeie wildbesigtigings en opelug bosboma-etes, bied Groot 5-safari's in die Krugerwildtuin en Manyeleti-wildreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen-hek R531, Krugerwildtuin, Welverdiend, 2499, Mpumalanga