- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stoep Cafe Selfsorg-Chalets is die ideale oornagplek op jou pad na Mosambiek, die Krugerwildtuin of Swaziland.
Vebrlyf is beskikbaar in 4 selfsorg-chalets wat volledig toegerus. Daar is ook lugversorging. Die chalets het elk slaapplek vir 4. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit
tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met volledige DStv in.
Die ou huis het slaapplek vir 7 in 3 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die kombuis is volledig toegerus. Die huis het sy eie braaigeriewe en 'n tuintjie.
Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa en braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar. Daar is ook sekuriteitsheinings vir bote en waentjies. Die eiendom is kindervriendelik en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word.
Stoep Cafe is een van die oudste dorpshuise, en was aanvanklik die huis van die dokters op die spoorweë. Daar is veilige parkeerplek met 'n nagwag en ruimte vir bote en sleepwaentjies.
Daar is 'n uitstekende gholfbaan in die dorp, tussen die Komatipoort- en die Krokodilriviere, waar olifante en ander wild van die Krugerwildtuin soms gesien en gehoor kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink The Stoep Cafe het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom