Thyme-away
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Madelie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Een vloer eenvoudig binne bereik in woonstel en gerieflik.
Zelize H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese, moderne woonstel in 'n stil area van Somerset Wes. Puik diens.
Chantal S - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal beslis weer kom. Lekker naby aan Waterstone Village Mall.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View 10, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom