Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierhoek Cottages Fig Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Tierhoek Cottages Fig Tree House bied selfsorgverblyf op 'n werkende, organiese vrugteplaas aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson. Dit is bo-op die Tierhoek-hange geleë en bied 'n uitsig oor die vallei. Die plaas strek tot in die berge, wat 'n idilliese bestemming bied wat met skoonheid en afsondering spog.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, terwyl die kothuis 2 en suite-slaapkamers het. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer in die kothuis het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei badkamers het storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofhuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Net so spog die kothuis ook met 'n kombuis wat goed toegerus is. Beide die hoofhuis en kothuis se sit- en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Die hoofhuis het 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Die verblyf se groot buite-area sluit 'n swembad, swembadstoele, buitesitplek en braaigeriewe in waar gaste kan ontspan en hulself in die pragtige omgewing kan verdiep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 6

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Alison & Bruce Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d8d74f4e7689e66f726e28b8da64d4b7e0ea95bdd1ea3215d1167d2da927fa07630fc3c0ce12c55f1f558983dbf8dc1944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense Noree Road Tierhoek Organic Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712203020972 19.78949368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem