Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touch Of Class

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 69, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Touch of Glass is in Sedgefield, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy restaurante, kuns- en handwerkwinkels, strande en ikoniese besienswaardighede wat Sedgefield-strandmeer, Goukamma-natuurreservaat en Swartvlei-strand insluit.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat woonstel 1 en woonstel 2 insluit. Woonstel 1 is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, WiFi, kluis, haardroër en 'n groot 50 cm-TV met volledige DSTV-pakket in. Dié eenheid het ook 'n patio, braai-area en sy eie privaat ingang.

Woonstel 2 is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, WiFi, kluis, haardroër en 'n groot 48 cm-TV met volledige DSTV-pakket in. Hierdie eenheid het ook 'n braai-area en sy eie privaat ingang.

Al die eenhede word voorsien van beddegoed, handdoeke, handseep, lyfseep, sjampoe, skottelgoedwassertablette, eetgerei-skoonmaakseep en skottelgoedwasservloeistof. Die beddegoed en handdoeke word elke 5 dae vervang.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, baarshengel, fietsry, swem, visvang, voëlkyk en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Touch Of Class
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Micheal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 69, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Touch Of Class het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 69, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArknlDy0gReTZ20MnlKJAONCs8d2eWeP8r8Y1M8RIS16vUM6zJm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 69 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.035547626945 22.810967256167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang