Town and Country Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die verblyf bestaan uit 4 ruim gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 3 kamers met patio's waar jy die uitsigte kan bewonder en die vierde kamer het 'n veranda met 'n uitsig oor die tuin.
Daar is 'n lieflike leefarea buite waar ontbyt en aandete voorgesit word indien die weer dit toelaat. Gaste kan ook hul maaltye in die Fransestyl-eetkamer met 'n groot ingeboude kaggel geniet.
Middelburg bied 'n groot verskeidenheid opwindende doendinge en unieke kulturele ervarings. Geniet 'n wildrit in een van die nabye wildreservate of gaan stap op een van die skilderagtige roetes in die area. Gholf-entoesiaste kan ook 'n rondte by die fantastiese baan in Middelburg geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Town and Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mineralia Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga