Treelands Abbey
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Treelands Abbey is in ’n rustige deel van die dorpie Dullstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ateljees en groter eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbreek ver van die stad se rumoer.
Verblyf word in 9 smaakvolle eenhede gebied wat elk ’n badkamer, oopplan-sitarea en -eetarea, ’n kombuisie en ingeboude braaigeriewe het. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Die middedorp is 220 m vanaf Treelands Abbey waar gaste verskeie restaurante en winkels kan besoek. Doendinge in die area sluit fietsry en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Caj Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 329
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Treelands Abbey het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom