Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tudor Lodge and Tours

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Tudor Lodge and Tours
Netheid
3.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.4/5
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolene W
Gesin met klein kinders

Not too bad for the price but wouldn't recommend.

The place needs an upgrade. The room smelled of mould. Loved the air conditioning. Photos need to be updated as the place has not been maintained. The pool area is still very nice. There was not enough cutlery and plates in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Esme P
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Hulle adverteer dat hulle eetgeriewe op die perseel het. Hulle het nie. Die kaste is vieslik vuil. Helfte van die ligskakelaars werk nie. Hulle personeel is ongeskik en onbevoeg om in enige taal effektief te kommunikeer. Jy kan die hekklokkie lui tot jy blou in die gesig is, niemand antwoord tot jy die kantoor bel nie, dan kry jy "push in gate code xxxxx" waarna die foon net doodgedruk word. Die personeel wat skoonmaak krap in jou goed en gebruik jou goed. Bv. Ek het kort hare en vir veiligheid as 'n reël plug ek my straightener uit na ek hom gebruik het. Ek het een aand teruggekom om te ontdek dat my straightener ingeprop is in 'n ander prop en daar's lang hare op hom. Nooit weer nie. Absoluut pateties. Om nie te praat van die spinnerakke in die badkamer, in die hoeke by die bed en onder die stoele nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Talita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidende advertensie van Jacuzzi wat beskikbaar is. Met aankoms is dit gesê dis net vir 'n sekere kamer.

Twee enkelbeddens teen mekaar geskuif vir 'n "dubbelbedkamer". Ons het 'n dubbelbedkamer bespreek. Ons het die aand agtergekom met ongemak dat daar 2 enkelbeddens met ou matrasse wat induik saamgesit is en dan opgemaak is. Daar was ook geen messe of vurke, of bakkies nie, net 2 klein teekoppies. Gegaan na die lounge area waar daar 'n dartboard was, maar daar is onvriendelik gesê dat daar geen darts is nie. Die inverter plugs het ook nie gewerk nie, dus is dit nie ideaal vir die loadshedding nie. Ons het vooraf gebel oor die Jacuzzi (dis wat ons die plek laat kies het) en hulle het gesê dis beskikbaar. Op aankoms is dit gesê dat dit net vir een spesifieke kamer is. Die ontvangs was darem vriendelik en daar is 'n groot stort.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phindile F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile F
Saam met vriende

We really enjoyed ourselves.

We we taken good care of the staff is friendly always available to help us with everything we needed, Mamo keep up the great work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morongoa S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morongoa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a beautiful stay, their service is the best.

Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sphesihle M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sphesihle M
Saam met vriende

Was good.

Please upgrade your view outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ramona G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ramona G
Enkelreisiger

Dit was net 'n bed om in te slaap.

Daar was geen koffie of bottel drinkwater in die kamer. Wel 'n ketel wat geen betekenis gehad het nie. Ons het van Nelspruit af gereis en met aankoms was ons redelik moeg en dors en wou gou graag iewers by die gastehuis sit en iets drink. Die persoon wat ons ontvang het het gesê daar is ongelukkig geen fasiliteite waar ons kan sit en iets kan nuttig nie. Die linne en handdoeke was skoon en van goeie gehalte en die kamers was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine J
Besigheidsreis

Netjies.

Baie mooi, maar kombuis nie goed toegerus. Daar is 'n stoof, mikrogolf en yskas, maar geen eetgerei of breekware nie. Boonste kamer se trappe maak dit ook bietjie moeilik om swaar tasse op te dra. Nogal 'n val-risiko. Maar verder regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny J
Besigheidsreis

Skoon, veilig, vriendelik, goed geleë.

Ek was heel tevrede met die verblyf. Alles wat ek benodig het, is aan my voorsien. DStv is dalk net iets wat na gekyk kan word. Oor die algemeen, baie gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die kamer was gerieflik, daar was net min spasie vir omdraai met die voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heel oraait.

Die stort was die hoogtepunt van die kamer. Die TV se klank het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shoba S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shoba S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good customer service and value for money.

Shena and Mapulo were the best ever. They were so accommodating and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tudor Lodge and Tours se terugvoer

Dear Ajith,
It was a pleasure for us to host you at our lodge and we thank you very much for your kind review.
My very best regards,
Shina

Tudor Lodge and Tours
Bronwyn M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Was a nice place to stay, very friendly people and located close to everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en skoon, staf baie vriendelik en behulpsaam, sal weer gebruik maak van Tudor Lodge and Tours.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Enkelreisiger

Mapula and Shina were very friendly and helpful.

I thoroughly enjoyed my stay at Tudor Lodge. I trained at Sage which was 1.6 km away from Tudor. Shina and Mapula were very welcoming and very friendly. Mapula made a delicious breakfast! Mapula really does an excellent job, I was very impressed on how helpful she was. I stayed by Tudor lodge on 2 separate occasions and I loved the rooms, they are so cozy and comfortable. The bathrooms were also very impressive. Thank you to Mapula and Shina, you guys are great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mapula en Shina was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek het my verblyf by Tudor Lodge geniet. Ek is op Sage, wat 1,6 km van Tudor af was, opgelei. Shina en Mapula was baie bly en baie vriendelik. Mapula het 'n lekker ontbyt gemaak! Mapula doen regtig 'n uitstekende werk, ek was baie beïndruk oor hoe behulpsaam sy was. Ek het twee keer by Tudor-lodge gebly en ek was mal oor die kamers, hulle is so lekker en gemaklik. Die badkamers was ook baie indrukwekkend. Dankie aan Mapula en Shina, julle is wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 02:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Oranje Laan, , Johannesburg, 1193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MjFhMGZmLTQyMTgtNGY4ZC05ZTc0LWQyM2Q5YTNjZTE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 4 Oranje Avenue Gallo Manor, Sandton 1193 Gauteng 021 201 8901 02:00-22:00 11:00 -26.06335 28.07451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem