Mooikloof Village 214
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Julie 2024. Bespreekbaar tot 14 Jun 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesstraat 66, Sable Mansions, Mooikloof Ridge, 0082, Gauteng
-
Vanaf
R1 299R909 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mooikloof Village 214 is 'n lieflike woonstel op die veilige landgoed Sable Mansions in Mooikloof Ridge. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die Woodlands Boulevard-winkelkompleks en Parkview Winkelsentrum. Die woonstel is ideaal vir 'n klein gesin, 'n groep vriende of sakereisigers op soek na oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer en daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en dit lei na 'n balkon.
Die verblyf het sonpanele in die geval van beurtkrag.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is net 'n entjie se ry vanaf die Sun Bet Arena by Times Square Casino, Netcare Pretoria-Oos Hospitaal en Life Faerie Glen Hospitaal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Una Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Augrabiesstraat 66, Sable Mansions, Mooikloof Ridge, 0082, Gauteng
- Gaste dink Mooikloof Village 214 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mooikloof Ridge Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesstraat 66, Sable Mansions, Mooikloof Ridge, 0082, Gauteng