Diertjies, groot en klein, sterk en fyn, kom almal in Suid-Afrika voor. Ek het ’n paar van die pragtige wilde diere wat by ons lekke slaapplekke voorkom, gaan soek en ook ’n paar interessante brokkies oor dié bokkies en krokkies gekry. So pak jou verkyker, kamera, voëlkennerboek, stapskoene, sonskerm en sonhoed en gaan kyk watter diertjies jy waar kan opspoor.
Buffalo Thorn Lodge, NoordwesIs hulle nie te pragtig nie? Kliek op die foto’s as jy meer wil uitvind oor die plekkies wat die diere hulle tuiste noem. Jy kan hulle met jou eie oë gaan sien, so kies ’n plekkie en kliek!
Fotokrediete: LekkeSlaap.co.za
Hooffoto: Bushveld Terrace Hotel on Kruger