Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.

Franschhoek, Boland

Villa Roux Garden Cottage

"Overpriced and over-touristy, which has eroded the authenticity of the village. But this is inevitable and it is in very beautiful surroundings and is a tranquil holiday destination."

Die Boord, Boland

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."

Stellenbosch, Boland

Lauradale Accommodation

"Fantastiese vakansiedorp, netjies en heerlike kuierplekke en Fat man Restaurant, wow, puik kelners. De Akker-hulle se platter enige tyd. Een woord: amazing."

Paarl, Boland

Casa Montana

"Pragtig! Wonderlik om soveel van ons Afrikaanse kultuur in die omgewing te ervaar."

Paarl, Boland

2 La Domaine

"Was vir mediese redes daar, maar dis 'n rustige dorp met baie besienswaardighede. En natuurlik naby alles."

Dalsig, Boland

Stellenbosch Siesta

"Tipiese voorstedelike woongebied."

Strand, Boland

Sunset Beach Apartment

"Was en is nog altyd lief vir daardie gedeelte van SA."

Strand, Boland

407 Da Gama

"Dit is beslis 'n lieflike buite seisoen bestemming."

Stellenbosch, Boland

Mt Simon Estate

"Ek is bevrees dat Stellenbosch besig is om sy aantrekkings krag te verloor. Die gebrek aan parkering lei daartoe dat mens eerder uitwyk na die buitewyke van sentraal Stellenbosch. Stellenbosch sentraal in die aand is ook nie meer so veilig soos dit was nie."

Wellington, Boland

The Garden Shed

"Ons was in Wellington vir 'n troue en moet nog hierdie dorpie kom besoek."

Paradyskloof, Boland

Viettz Suite

"Ons het familie in Paradyskloof en ons geniet die omgewing."

Franschhoek, Boland

Sunny Lane Self-Catering Studios

"Fantastiese kos, baie mooi dorpie en baie goeie ligging vir die wynlande."

Paarl, Boland

Paarl Mountain Lodge

"Baie om te sien en te doen."

Tulbagh, Boland

Vindoux Guest Farm & Spa

"Tulbagh is baie mooi. Die Hotel het die lekkerste kos met goeie pryse. "

Strand, Boland

Hibernian Towers 506

"Goeie ligging en pragtige strand. Lekker stappaadjies."

Breedekloof, Boland

Hoogwater Farmlife and Accommodation

"So 'n rustige, mooi omgewing. Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek. Daar is ook so baie wat gebied word."

Riebeek-Kasteel, Boland

Tin House

"Riebeek-Kasteel is lekker vir 'n een dag wegbreek."

Paarl, Boland

SCHOONGEZICHT COUNTRY HOUSE

"'n Lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis! Pragtige wynlande en asemrowende berge. "

Uniepark, Boland

Jonkershoekweg Tuinwoonstel

"Ons geniet altyd Stellenbosch."

Paarl, Boland

Nantes-vue Guest House

"Besoek Paarl Rock en Taalmonument was ons hoogtepunte."

Strand, Boland

Ocean Breeze Hotel

"Awesome ligging."

Uniepark, Boland

Vanilla Dream

"Ligging is uiters perfek naby die dorp, asook Universiteit."

Bovlei, Boland

Wellington Country House Guesthouse

"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."

Courtrai, Boland

Alba House Guest House

"Ligging ideaal vir vinnig op die N1 kom en dis ook 'n rustiger omgewing vir 'n gastehuis. Kliënte wil nie kompeteer met voertuie en te veel mense nie, veral as hul kom vir besigheid."

Strand, Boland

Hibernian Towers 14.03

"Baie mooi omgewing."

Uniepark, Boland

Rozenbergh Akkommodasie

"Baie gerieflik vir Stellenbosch, want die verkeer van die R44 meng glad nie in met jou skakeling binne die dorp nie. Rustig en stil area, wat veilig voorkom. "

Page
Page 127 - Showing 3781 to 3810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers