Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"
"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
"Die Paarl is 'n droom plek met sy baie bome, die berge en rivier wat vol water is. Paarl is die plek om te wees!"
"Sal in die toekoms ook kyk na Strand as 'n opsie vir Desembervakansies."
"Ons is mal oor Tulbagh! Dis altyd mooi en lekker om daarheen te gaan en die mense is so vriendelik."
"Weens die koue storm weer die naweek kon ons nie werklik die Strand waardeer nie. "
"Uitstekende ligging, binne loopafstand van die middedorp en die kampus. Mooi uitsig oor die vallei. Rustige buurt."
"It’s a beautiful area, it’s nice and quiet and definitely seems like a safe and secure area."
"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
"Strand is die perfekte bestemming, perfek geleë en naby aan alle plekke wat besoek kan word."
"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."