Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Daar is verskeie restaurante en as die weer dit toelaat kan jy lekker langs die see gaan stap."
"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"
"Small town with friendly people, nice getaway from the hectic work life."
"Ek sou graag verkies dat daar dalk meer "taxi besighede" is om mense te vervoer."
"Stellenbosch is seker een van die mooiste plekke ter wêreld. Die enigste werklike probleem is die verkeer, veral op 'n Vrydag aan die einde of begin van 'n maand!"
"Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui."
"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "
"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."