Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.

Stellenbosch, Boland

Eikepark Self Catering

"Beslis 'n dorp wat 'n besoek of vyf die moeite werd is."

Wellington, Boland

Lady Loch Guest House & Spa

"Baie besig op 'n Vrydagmiddag en Saterdagoggend, gaan voorbereid."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Went to a local pharmacy and staff was very friendly, overall easy access to places I needed to be."

Franschhoek, Boland

Sep se Plek

"Beslis 'n besoek werd."

Paarl, Boland

Skinkikofi

"Cafe Frenchie is beslis 'n baie lekker koffiewinkel om te besoek."

Franschhoek, Boland

Gîte

"Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan."

Stellenbosch, Boland

Paradyskloof Eenheid

"Een van Suid-Afrika se toptoerismebestemmings - 'n gunstelingoase!"

Stellenbosch, Boland

Westridge

"Die plek is beeldskoon."

Paarl, Boland

Autumn Lane

"Bietjie onveilig gevoel in die dorp self, maar nie op die plaas nie."

Paarl, Boland

Sol Montis Guest Cottage

"Die Paarl is pragtig, uniek en vir seker 'n bestemming om gereeld te besoek."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Beautiful place and the people are very friendly."

Tulbagh, Boland

Annie's HideAway

"Daar is so baie om te doen en beslis die moeite werd. Baie wynplase met vriendelike diens en lekker kos en wyn."

Paarl, Boland

Nantes-vue Guest House

"Baie mooi historiese stad met baie vriendelike mense."

Boland

Protea Farm

"Wonderbaarlike plek, wonderbaarlike mense., wonderbaarlike lekkerrus-bestemming."

Boland

Forgotten Highway Guest Farm

"My grootword-wêreld. Mooiste plek in die land!"

Worcester, Boland

Eagle's Crest

"Baie lekker eetplekke en baie wynplase."

Boland

Karoo 1 Hotel Village

"As jy 'n blaaskansie nodig het weg van die gewoel van die stad, is die Boland definitief die plek. Lekker kuier in die natuur met asemrowende aandjies onder die sterre."

Stellenbosch, Boland

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Baie mooi, maar baie duur orals. Nie net Stellenbosch nie ─ orals in die Kaap. "

Wellington, Boland

Merlot171 B&B

"Elke oomblik geniet en sou graag langer wou bly. "

Paarl, Boland

Te Moi

"Beautiful wine farms and farm markets."

Tulbagh, Boland

Tulbagh Mountain Cabin

"Verskeie restaurante en snuffel-winkels is slegs 10 km vanaf Mountain Cabin. 'n Pragtige plattelandse dorpie wat die moeite werd is om te besoek."

Franschhoek, Boland

Oak Cottage and Manor House Rooms

"Lifelike dorp (het daar groot geword) so was lekker om te sien hoe dit verander het. "

Paarl, Boland

The Green Spot

"Paarl is 'n baie mooi plek, sal myself eendag daar wil vestig."

Page
Page 56 - Showing 1651 to 1680
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers