Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
661 lekke plekke om te bly
Silver Hill Lodge is 'n natuurreservaat in die pragtige Kambergvallei in Sentraal-Drakensberg. Dit is 'n 400-hektaa...
Periwinkle Grove Cottages is twee pragtige sandsteenkothuise wat in 'n rustige tuin met goedversorgde roosbosse sku...
Malutizicht Lodge bied selfsorgverblyf op 'n landgoed in privaat besit. Dit is onder massiewe sandsteenkranse in di...
Antbear Drakensberg Lodge is tussen Estcourt en Mooirivier geleë en bied sakpasverblyf in die voorheuwels van die D...
The Room in the Historic Main House is 'n bekoorlike toevlugsoord en bied verblyf in 'n sandsteenherehuis op Mont P...
Amphitheatre Backpackers Lodge
Amphitheatre Backpackers Lodge, vernoem na die bekendste geografiese kenmerk van die Noordelike Drakensberge in Sui...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer