Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"My love story with this little town continues. Always explore Miss Helen's vision, but also go eat the lamb roast at Waenhuis and pop in for a church service on a Sunday morning. Just because. And don't forget the platter at Two Goats and rugby at Ramstal, whether you watch sports or not! "
"Dit is 'n unieke plek met sy eie karakter. Ons sal beslis weer hiernatoe kom om te ontspan."
"Heerlike see. Komende van die Kaap is die water heerlik en nie so yskoud soos wat ek gewoond is nie."
"Ons geniet dit in Gonubie. Probeer elke jaar af te gaan na Gonubie vir vakansie by die see al vir 5 jaar."
"Eet gerus by Pioneer Restaurant, puik kos, billike pryse, puik, vriendelike kelners. Eienaares/bestuurder puik en hands-on."
Marina Martinique, Eastern Cape
Kingston Place 08"Idilliese vakansiebestemming, veilig, vriendelik. Lieflike uitkyke op die meer. "
"Lekker bootrit op Kowierivier. Lekker viseetplek naby Pick 'n Pay. Naby pynappels en Pick n Whistle. Ons het vir 'n dag Addo-olifantpark toe gery en dit was perfek."
"So 'n mooi dorpie. Sal elke jaar daar vakansie wil hou. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Villa D'Oropa"Dis pragtige plek, net 'n jammerte die wind kan mens wegwaai. Andersins is dit een van ons gunsteling plekke om vakansie te hou."
"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."
"Behalwe al die padwerke en verbeteringe in en om die dorp, glad nie sleg nie."
"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."
"Doen jouself 'n guns en gaan eet iets by Jules on Jarvis! Besoek ook die Craft alcoholic shop en probeer die bier, gin, ens."
"Dis 'n pragtige dorp met vriendelike mense en 'n fantastiese mooi skool en kerk. Regtig die tyd werd om daar te spandeer."