Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Maak seker om die Vallei van Verlatenheid te besoek. Die toegang van R39 per persoon (gratis met Wildcard) is verbind aan verbeterde geriewe en instandhouding. Trek stapskoene of ten minste plat skoene aan. Die mooiste dele is 'n paar minute se stap."
"Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
28 Stones Hill Guest House"Die verval van die dorp se infrastruktuur is nogal baie opsigtelik. Ook nie skoon nie. So 'n mooi omgewing, maar 'n eerste beeld van die dorp komplimenteer nie toerisme nie. "
"Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!"
"'n Weggesteekte wonder! Dis jammer ek het nie jare gelede eerder daar in 'n vakante plot belê nie!"
"Quigney Beach het ongelooflike potensiaal, maar herstelwerk aan die strandfront moet afgehandel word en veiligheid van toeriste moet verseker word."
"Verrassend om in so skoon dorp in te ry. Die restaurante is ook 'n groot pluspunt."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
28 Stones Hill Guest House"Dit was absoluut wonderlik om al die ou geboue, huisies, kerke, museums en universiteit te besoek!"
"Beautiful town with many historic buildings and museums. The nearby Camdeboo National Park is a real gem."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Angels Rest"If you want to break away and just have a city life it's one of the places to visit."
"Strate was tydens ons besoek in 'n baie slegte toestand, andersins is dit 'n pragtige kusdorp."
"Swembad was nie baie skoon nie en omdat dit geen son kry nie was die water baie koud."