Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Baie netjies vir kleindorpie. Dalk net te veel B&B wat 'n lewe probeer maak."
"Pragtige dorpie wat verbasend minder deurloop onder die algemene verval van ons land as meeste ander dorpies."
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Lovely, peaceful and safe place."
Marina Martinique, Eastern Cape
17 Jamaican Palms"Marina Martinique is 'n wonderlike plek om te rus. Ons het die boot cruise gedoen met sonsondergang en dit was pragtig. Dit is baie naby aan die see en selfs aan restuarante geleë."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Ocean Valley View"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."
"Gonubie is 'n fantastiese vakansie plek met alles wat jy nodig het. Jy het glad nie nodig om Oos-Londen toe te gaan nie."
"My kennis is nie baie wyd nie, maar dit wat ek al beleef het was heel goed."
"Omgewing is pragtig. Nie regtig dorp besoek om kommentaar te lewer nie."
"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."