Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Eintlik meer `n gewone woonbuurt, maar mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area."
"Soos baie ander plattelandse dorpe sal die owerheid moet aandag skenk aan die infrastruktuur in Middelburg. Daar was nogal heelwat gate in die teerpad op pad na die gastehuis."
"Baie goeie area om te oornag of n dag of twee te spandeer. Mense kan ook heelwat langer bly as gevolg van alles om te sien en te doen. My kinders het in die Camdeboo Nasionale Park gekamp vir die nag en was ook baie tevrede."
"Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense."
"Die paaie is maar rof en staproetes verwaarloos maar dis alles die moeite werd om soveel natuurskoon te kan ervaar."
"Dit is 'n geskiedkundige dorp, ons oornag by Graaff-Reinet vir die afgelope 20 jaar."
"Unfortunately the hot springs have been left to go to rack and ruin.Everything is closed on a Sunday, no eating establishment was open. Even the Super Spar closes at 1:00, fortunately we had breakfast at Irelander and could do a braai in their amazing braai facilities."
"Skoon dorp. So mooi gerestoureer. Die "Vallei van Verlatenheid" is 'n moet sien."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Tipuana B&B & Self-Catering"Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie."
"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
"Wat 'n verrassing! Klein maar daar is soveel om te sien en kan lekker koud raak!"
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
City of the Saints Guest Cottage"Vir 'n persoon wat hou van geskiedenis en geboue is dit 'n moet."