Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique"Dit is pragtig en ons het vreeslik lekker daar gebly."
"Ongelukkig baie verwaarloos. Daar is meer om te sien as vir eendag se besoek. Minstens drie dae."
"Ek het heerlik rondgestap in die veilige dorp. Ek was in verskeie oulike winkeltjies. he Shed was n wenner, baie mooi kwekery. Lekker koffie daar gedrink. Cradock is 'n pragtige dorp. "
Marina Martinique, Eastern Cape
The Jbaynian @ 8"Always wanted to visit Marina Martinique, and we were not disappointed."
"Goeie visvang, goeie ligging, veilig. Een van daardie plekke wat jy net weer en weer wil teruggaan na toe."
"Dit is 'n plek wat meer as een besoek regverdig. Ons het al vele kere hier deur gery, dan dit en dan dat besoek soos weer tydens die laaste besoek maar daar is altyd iets nuuts wat jou aandag verg."
"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."
"Vergeleken met andere oorden in Suid Afrika lijkt de algemene infrastructuur van iets mindere kwaliteit, soos paaie, bewgwijzering wandeltracks enz."
"'n Pragtige en vooruitstrewende dorp met hope geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede."
"Lieflike dorpie met wonderlike restaurante en heerlike plek om te gaan stap langs die rivier en see. "
"The accessibility to all areas are outstanding, but more information boards can be put up."
"Baie mooi omgewing. So groen en plaaslike mense is vriendelik. Die breë strate is wonderlik, maar kort definitief instandhouding en aandag."
Marina Martinique, Eastern Cape
Claptons 18 Jeffreysbaai"Maybe boat rides on the Marina would be nice. "
Clarendon Marine, Eastern Cape
Sea Otters Lodge"Dis baie rustig, maar redelik afgeleë, so as jy wil rondry en die stad ook besoek, is dit bietjie ver en baie ryery, maar as jy net rustig wil ontspan is dit die ideale plek!"